- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Siffie Crescent, Vermont, Hermanus, 7021, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
A Thyme and Plaice is in Vermont in Hermanus, die walvishoofstad van Suid-Afrika, geleë. A Thyme and Plaice is 'n rustige oase naby die see en slegs 8 km vanaf die bekoorlike middedorp. Die dorp spog met 'n rits kunsgalerye en eienaardige, versteekte winkels om te besoek.
A Thyme and Plaice is 'n mooi Kaaps-Hollandse herehuis met 4 pragtige selfsorg-eenhede, elk met 'n moderne en suite-badkamer, 'n platskerm-slim-TV en kombuisgeriewe. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Daar is 'n groenstrook en 'n natuurreservaat op die drumpel. Tarentale, fisante, skilpaaie, ystervarke en krimpvarkies loop vry. Die bekende bloukraanvoël, otters en klein takbokke word gereeld opgemerk. Fynbos en proteas groei al langs die wandelpaadjies langs die rotse en die blou oseaan word deur die majestueuse, groen berge gekomplementeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jurika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 10 Siffie Crescent, Vermont, Hermanus, 7021, Wes-Kaap
- Gaste dink A Thyme and Plaice het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Siffie Crescent, Vermont, Hermanus, 7021, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang