Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Touch of Plaas

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif BD9, Ou skool, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R200 R120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Touch of Plaas is op 'n pragtige plaas in die Klein-Karoo-dorpie Ladismith. Daar is slaapplek vir 22 gaste. Die dorpie skuil onder die Towerkopberg op die gewilde Roete 62 en spog met golwende heuwels, valleie en wingerd.

Verblyf word in die werkerskothuis aangebied. Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is ook 5 kampeerplekke met water en 'n betaal kragpunt elk.

Daar is varsgebakte brood, olyfborde of produkte van die plaas en tradisionele ontbyte is ook beskikbaar, alles teen 'n ekstra koste.

Aktiwiteite in Ladismith sluit voetslaan, bergfietsry, 4x4-roetes, kanovaar, swem in die kloof, abseil, kunsgalerye en kaasproe in. Gaste kan ook net rustig wees en die omgewing geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir A Touch of Plaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 5

Ligging

  • Buffelsdrif BD9, Ou skool, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Touch of Plaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R200
R200 R120
per nag, vir 2 mense
Vanaf R200
R200 R120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif BD9, Ou skool, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADQiT2bBX7LK4cf4Ctb7HZ9ThgMQuyzF61USByz4l7RsoSu1BW8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R200 nouVanaf R120 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Buffelsdrif BD9 Ou skool 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.537525777669 21.153640079116
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem