Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Whale's Tale Beach House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens Terrace 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 R2 014 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

A Whale's Tale Beach House is in Amanzimtoti geleë, 'n kusdorpie wat bekend is vir subtropiese klimaat en goue strande. Dit is 'n gewilde toeristebestemming, veral onder branderplankryers en duikers wat die wêreldbekende Aliwal-bank besoek.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die 2 badkamers het elkeen 'n stort en/of 'n bad, wasbak en toilet.

Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste, plaasstyl-kombuis met 'n eetarea en 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die huis beskik oor 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n swembad.

Die huis is so 300 m van die strand af geleë soos die kraai vlieg. Gaste kan gerus hulle honde vir 'n strandwandeling saambring. Vir die minder energieke gaste is die naaste swemstrand net 3 minute se ry ver. Honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, bergfietsry, swem, visvang, fietsry, tennis, rolbal en 'n ysskaatsbaan in. uShaka Marine World is 30 km in 'n noordelike rigting en Croc World is 25 km in 'n suidelike rigting.

Slaapplek

’n Bespreking by A Whale's Tale Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir A Whale's Tale Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 10

Jaar gelys 4

Ligging

  • Queens Terrace 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink A Whale's Tale Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
R2 350 R2 014
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
R2 350 R2 014
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens Terrace 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7773ae81b2b05df9af12389ce196819dba646da0ad972a530450ac92896e0f47d3874e8348e928daea30035aeeba494eb99e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R2 014 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 21 Queens Terrace Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.068256398389 30.874630571758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem