LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whara Whara Guesthouse | LekkeSlaap
+19

Whara Whara Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Knoppiesdoring Street, Randpark Ridge ext 14, Randpark Ridge, 2164, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Whara Whara Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n warm, huislike atmosfeer. Ons bied verblyf in 4 goed toegeruste slaapkamers, 3 dubbelkamers met 'n en suite-badkamer en 1 dubbelkamer met 'n aparte badkamer.

Ons bied geriewe soos 'n verhitte swembad, 'n stoomkamer, DStv in al die kamers, veilige parkeerplek, pendeldienste en 'n boma vir opelugbraai.

Sommige van die geriewe in die omgewing sluit die groot inkopiesentrums: Northgate, Cresta, Clearwater Mall en Randridge Mall in. Die Eagle Canyon, Jackal Creek, Ruimsig Gholfklub, Randpark Gholfklub en Windsor Gholfklub is ook naby. Vir vermaak kan jy Monte Casino, die Coca-Cola Dome, rolprentteaters, Northgate Ysskaatsbaan of Silverstar Casino besoek. Ons is ook na aan verskeie hospitale in die area: Wilgeheuwel Life, Olivedale Clinic, Flora Clinic, NHC Health Centre. Die Lanseria en OR Tambo Lughawens is ook naby.

Die gastehuis is ook na aan al die hoofroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Whara Whara Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 12 Knoppiesdoring Street, Randpark Ridge ext 14, Randpark Ridge, 2164, Gauteng
  • Gaste dink Whara Whara Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Knoppiesdoring Street, Randpark Ridge ext 14, Randpark Ridge, 2164, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5hVTtEjgucc3UBz7moqM1w54oCkqGaKZlmJgR95QKBuOCkERi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 12 Knoppiesdoring Street Randpark Ridge ext 14 2164 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.088252683457 27.935453653336
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!