Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A308 Sea Spray

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid A308 Sea Spray, Marine-rylaan 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

A308 Sea Spray is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View in Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë oorkant die gewilde Bloubergstrand wat welbekend is vir vlieërbranderplankry en die uitsig op Tafelberg.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n aparte stort. Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser en die nodige toebehore en kookgerei in.

Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met stoele, rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met 'n prentjiemooi uitsig oor die see en op die berge. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Die woonstel is lekker naby restaurante, winkels, kroeë, die Milnerton Gholfbaan en minder as 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by A308 Sea Spray sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir A308 Sea Spray
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Tyroan Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 96

Jaar gelys 5

Ligging

  • Eenheid A308 Sea Spray, Marine-rylaan 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink A308 Sea Spray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid A308 Sea Spray, Marine-rylaan 4, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3edc9676a545522014c484841b79d6af890f634666d7f4a006ebb0f08cb4ce6708c33a16b1e8cac23a2ddc192f2bec6dbb70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
5 5 1 5 Unit A308 Sea Spray, 4 Marine Drive Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.823717311931 18.478162731877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem