+18
Selfsorg in Swellendam

Aalkie's Dream

5 gaste

1 slaapkamer

4 beds

2 badkamers

  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Mozambique Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Aalkie's Dream is ’n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf aan 5 gaste in Swellendam, ’n voorspoedige landboudorp in die Overberg-streek, bied.

Hierdie knus kothuis het ’n privaat ingang, 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Daar is 2 enkelbeddens, waarvan 1 ’n uittrek-enkelbed is, in die oopplan-sitarea.

Die oopplan-kombuis is met ’n induksieplaat, ’n mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ’n toonbank.

Die kothuis het ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, en ’n werkstasie wat lei na ’n stoep wat ’n uitsig oor die braaigeriewe bied. Lugversorging is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Swellendam bied ’n verskeidenheid aktiwiteite, soos bessiepluk, likeurproe en ’n verskeidenheid monumente en natuurreservate in en rondom die area.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Vanessa B
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik gerieflike blyplek. Baie gerieflik. Aalke en haar man was baie vriendelik. Persoonlike verwelkommende bordjie op die voorhek het mens dadel...
Sien meer
Okt 2025
Albertus N
Saam met vriende
5.0
Rustig en ontspannend. Baie gasvry en vriendelik ontvang.
Sep 2025
Denver V
5.0
Excellent. So clean, spacious, and inviting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Mariette S
5.0
Waarde vir geld en beslis goeie verblyf! Vriendelike ontvangs en gasvryheid. Pragtige, skoon en netjiese plek. Alles wat mens nodig het vir 'n goeie o...
Sien meer
Apr 2025
Carin D
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelike diens met baie ekstra's. Ja. Baie gerieflik en netjies.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Mozambique Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aalkie's Dream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 780
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 780
per nag (plek vir 5)
Bespreek

1 Mozambique Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbce251503721a6fbf3b9f24eac759fec31af5ae071657b93fb707da2b57a6d368219021016021d6e6006532f29c003ec65f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 5 mense 28 5 1 5 1 Mozambique Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018555197698 20.438701928906
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang