8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 186 Aalwyn Street, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Aalwyn Frieden is 'n bekoorlike huis in Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan gaste bied. Omring deur die rustige skoonheid van die bosveld en vry rondlopende wild, is dit die perfekte toevlugsoord vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne vakansie-ontvlugting.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed. Twee van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Die derde badkamer word gedeel en het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Die area lei na 'n omheinde patio met sitplek, 'n kroeg en 'n pooltafel. Gaste kan ook 'n boma-area en 'n swembad geniet. Gratis en veilige parkeerplek word tydens hul verblyf voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Luanka Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 186 Aalwyn Street, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga
- Gaste dink Aalwyn Frieden het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
186 Aalwyn Street, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang