Aan de Meul Luxury Apartments
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Nov 2025 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 22 Van Riebeeck Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 100R2 480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aan de Meul Luxury Apartments bied selfsorgwoonstelle in die hartjie van historiese Stellenbosch, slegs 190 m van die Universiteit Stellenbosch af. Hierdie akkommodasie is ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers.
Gaste kan kies uit 1-slaapkamer, 2-slaapkamer woonstelle of 'n dakwoonstel. Elke eenheid is gemeubileer met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort en toilet.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien-droër en skottelgoedwasser in. Ander geriewe sluit 'n TV in.
Die eiendom is binne loopafstand van Stellenbosch se restaurante, kafees en kroeë, terwyl top wynlandgoedere soos Spier, Tokara, Delaire Graff Landgoed, Lanzerac en Rust en Vrede 'n kort rit weg is. Buitelug-entoesiaste kan Jonkershoek Natuurreservaat verken, en gholfliefhebbers het maklike toegang tot Stellenbosch Gholfklub en De Zalze Gholfklub.
Kaapstad Internasionale Lughawe is slegs 35 minute weg, wat Aan de Meul 'n gerieflike basis maak om Stellenbosch en die Kaapse Wynlande te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 97
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 22 Van Riebeeck Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan de Meul Luxury Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 22 Van Riebeeck Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang