Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan-den-Weg

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Heleen H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Perfekte verblyf met wonderlike persoonlike aandag. Die perfekte gasvrou het ons groep vriende met ope arms ontvang. Die diens is fantasties, ontbyt is heerlik. Pragtige tuine en heerlike swembad. Die stoep het vir heerlike kuiers gesorg. Die vars rose in die kamers was 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Aan-den-Weg
Hallo Heleen Baie dankie vir die mooi woorde! Vandat julle arriveer het, het ek net geseënd gevoel en dit was baie maklik om so 'n dierbare groep mense tevrede te stel. Groete, ook vir julle maats Petra

Ninell R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Pragtige omgewing en heerlike gasvryheid. Ons het die gasvryheid en aandag aan detail baie waardeer. Sy gaan uit haar pad om haar gaste se verblyf lekker te maak. Ons het die pragtige omgewing en voetpaadjies tussen die wingerde baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Aan-den-Weg
Hallo Ninell Baie dankie vir die mooi woorde en die tyd wat jy geneem het om hiermee te help. Mag julle 'n baie geseënde Kersfees hê. Groete Petra

Nicolene K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Gaabryheid en liefde! Van ons aankoms tot ons vertrek was ons bederf met vars rose. Hul gasvryheid het ons laat voel soos familie. Ons was verstom met die mooi plaas en omgewing. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Aan-den-Weg
Baie dankie en asseblief kom kuier weer. Petra

Koos V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Aangenaam. Voorstel: koffie-dompelpot en beter muskietgoed is nodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Petra
Aan-den-Weg
Dankie vir die voorstel Koos! Groete Petra

Karen R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Refreshing. Petra is a wonderful host, the accommodation is delightful, breakfast was fantastic, can’t wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Aan-den-Weg
Thank you so very much for this! It means so much to me. I cannot wait to have you back!

Jacqueline A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Our only complaint is that we didn’t stay longer. Beautiful property. The room was clean and tastefully decorated. Our lovely host, Petra, made us feel right at home and was helpful to suggest wonderful food and drink through the the Stellenbosch area. We are so thankful she was able to accommodate us and she truly went above and beyond to make sure our trip was everything we had hoped for. Do yourself a favour and make sure to spend an afternoon lounging by the pool. The views are spectacular. If we ever find ourselves in the area again, this will definitely be our first choice to stay. Breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Aan-den-Weg
Hi Jacqueline, thank you so much for the kind words and the effort to write the review, it honestly means a lot to me. Coming from the lovely young greatful guest that you were, I feel inspired for the rest of the season. Please take care in China. Best wishes for your future. Petra Joubert

Magda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Awesome plek, great mense, amazing tyd! Van die intrapslag was ons verblyf reëlings 'n groot sukses. Ons is met vriendelikheid ontvang deur Petra met 'n lekker bottel wyn en n groot glimlag. Ons kamer- kamer 1 was pragtig, stylvol en met als toegerus wat mens nodig het en boonop 'n pragtige view. Ons kamer is elke dag netjies gemaak en skoongemaak. Petra het ons gehelp met restaurant keuses en was altyd beskikbaar sou ons iets nodig he. Ons sal weer hier gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Aan-den-Weg
Hallo liewe Magda, Baie dankie vir die goeie resensie, ek voel soos 'n goeie skolier/leerder aan die einde van 'n goeie kwartaal. Ek waardeer die tyd wat jy geneem het hiervoor, veral met jou besige lewe en omstandighede. Julle was eintlik net 'n blessing vir ons hele gesin, baie dankie! Pas julself mooi op. Petra

Nicolene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Fantasties en gerieflik. Ons het heerlik gebly by Aan-Den-Weg vir vier nagte. Die verblyf is skoon, netjies en alles daar wat 'n mens nodig het. Hulle gebruik ook Simply Bee se natuurlike produkte wat ek mal oor is omdat ek self natuurlike produkte gebruik, en dit het gevoel soos my huis weg van die huis. Die omgewing baie mooi, stil en rustig en ideaal om die omgewing van daar af te verken. Sal beslis weer wil kom bly en vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Aan-den-Weg
Hallo Nicolene, As 'n gastehuis-eienaar vir sy gaste 10 uit 10 kon gee, het julle dit van my gekry. Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer, en hoop om julle weer te sien. Pas mekaar op, julle is baie spesiaal. Groete, Petra

Henco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Die rustigheid is heerlik. Die hartlike ontvangs en die sorg wat ons mee behandel is was regtig besonders. Die netheid en die rustigheid van die omgewing was ook heerlik. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Aan-den-Weg
Baie dankie, maar dis maklik om maklike gaste te ontvang en te sorg. Hoop ek sien julle weer iewers. Groete, Petra

Alwine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

'n Perfekte rusplek tussen die wynlande met die mooiste uitsig! Petra is baie vriendelik en besorgd en 'n finominale gasvrou! Die kamer was pragtig, netjies en skoon gewees! Ons was lekker bederf gewees op Valentynsdag met vonkelwyn in die yskas en sjokolade! Otto en Lassie die oulikste Labradors is net so vriendelik soos Petra en het hulle vir ons 'n onvergeetlike tyd gebied. Ek beveel hierdie heerlike plekkie aan vir enige iemand wat net 'n wegbreek soek van die besige stadslewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Aan-den-Weg
Alwine, jy sal laat my kop swel! Baie dankie vir die waarderende woorde! Dit was 'n blessing om julle te huisves. Groete Petra

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aan-den-Weg Plaas, Stellenbosch Kloof Pad, Vlottenburg, 7604, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgTSq6561dkZSXFSmmSPk4KKSkSy9j5y8QJPFrnrdDKpht5lPaO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Aan-den-Weg Farm Stellenbosch Kloof Road 7604 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.941848211883 18.771394805448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang