Opsomming van Resensie
Koos V - Mrt 2022
Gemiddeld
Aangenaam.
Aan-den-Weg se terugvoer
Dankie vir die voorstel Koos!
Groete
Petra
Karen R - Des 2021
Gemiddeld
Refreshing.
Aan-den-Weg se terugvoer
Thank you so very much for this! It means so much to me.
I cannot wait to have you back!
Jacqueline A - Feb 2020
Gemiddeld
Our only complaint is that we didn’t stay longer.
Lees meerAan-den-Weg se terugvoer
Hi Jacqueline, thank you so much for the kind words and the effort to write the review, it honestly means a lot to me.
Coming from the lovely young greatful guest that you were, I feel inspired for the rest of the season.
Please take care in China.
Best wishes for your future.
Petra Joubert
Magda L - Mrt 2019
Gemiddeld
Awesome plek, great mense, amazing tyd!
Lees meerAan-den-Weg se terugvoer
Hallo liewe Magda,
Baie dankie vir die goeie resensie, ek voel soos 'n goeie skolier/leerder aan die einde van 'n goeie kwartaal.
Ek waardeer die tyd wat jy geneem het hiervoor, veral met jou besige lewe en omstandighede.
Julle was eintlik net 'n blessing vir ons hele gesin, baie dankie!
Pas julself mooi op.
Petra
Nicolene M - Okt 2018
Gemiddeld
Fantasties en gerieflik.
Lees meerAan-den-Weg se terugvoer
Hallo Nicolene,
As 'n gastehuis-eienaar vir sy gaste 10 uit 10 kon gee, het julle dit van my gekry. Baie dankie vir die mooi woorde, ek waardeer, en hoop om julle weer te sien.
Pas mekaar op, julle is baie spesiaal.
Groete,
Petra
Henco S - Mrt 2018
Gemiddeld
Die rustigheid is heerlik.
Aan-den-Weg se terugvoer
Baie dankie, maar dis maklik om maklike gaste te ontvang en te sorg. Hoop ek sien julle weer iewers.
Groete,
Petra
Jaco F - Feb 2018
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Aan-den-Weg se terugvoer
Dankie Jaco, ons waardeer die boodskap!
Groete
Petra
Alwine S - Feb 2018
Gemiddeld
'n Perfekte rusplek tussen die wynlande met die mooiste uitsig!
Lees meerAan-den-Weg se terugvoer
Alwine, jy sal laat my kop swel! Baie dankie vir die waarderende woorde! Dit was 'n blessing om julle te huisves.
Groete
Petra
Corne V - Mei 2017
Gemiddeld
Homely atmosphere and cosy, value for money and beautiful scenery.
Aan-den-Weg se terugvoer
Hallo Corne
Dankie dat jy die tyd geneem het om die gawe woorde te skryf, ek waardeer dit.
Groete
Petra
Nico D - Sep 2016
Gemiddeld
Ongelooflike ligging, vriendelike en hulpvaardige gashere, 'n ware stukkie rustigheid.
Aan-den-Weg se terugvoer
Hi daar, dit is baie dierbaar om die tyd te neem vir die mooi 'rapport'. (skole sluit vandag, so ek voel soos 'n kind wat 'n goeie rapport huis toe gebring het, geklop op die skouer, hie-hie!) Baie dankie!
Kyk mooi na mekaar en jul pragtige kids.
Groete
Petra
Anneli S - Des 2015
Gemiddeld
10 uit 10!
Aan-den-Weg se terugvoer
Baie baie dankie tyd wat jy geneem het om soveel mooi goed te se! Waardeer baie!
Petra
Marissa Z - Nov 2015
Gemiddeld
Pragtige eenheid met wonderlike diens.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aan-den-Weg Plaas, Stellenbosch Kloof Pad, Vlottenburg, 7604, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 7