Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aandster Oornag Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 212 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nicolene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Presies wat ons wou hê. Ons het so lekker gebly. Die woonstel is pragtig, goed toegerus, ons honde kon buite speel, en dit het ons verwagting oortref. Ons sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie, Nicolene. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle en die honde kan gerus weer kom. Groete.

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gerieflik. Ons het heerlik geslaap. Alles wat nodig was om 'n baie koue wintersaand te fnuik was tot ons beskikking: gasverwarmers, elektriese warmkomberse op die beddens en lekker warm water in die stort. Nie net was dit tot ons beskikking nie - die verwarmers was aan en so ook die warmkomberse. Alles was netjies en skoon en die gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Sal die akkommodasie vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie, Susan. Ek is bly julle het dit geniet want dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ek hoop om julle weer te sien - julle is altyd welkom. Fred

Willie & Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beslis waarde vir geld. Veilig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Fred het ons baie tuis laat voel. Hy het uit sy pad gegaan om alles vir ons gerieflik te maak. Die woonstel is baie goed toegerus. Baie lekker stort. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie! Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te huisves. Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer - altyd welkom. Groete. Fred

Emmerentia D
1 nag
5.0
Apr 2024

Alles was 100%. Netjies en goed ingerig. Heerlike beskuit. Vriendelike ontvangs. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie, Emmerentia! Dit was aangenaam om jou te ontvang. Kom gerus weer. Groete, Fred.

Kate E
1 nag
5.0
Apr 2024

Comfy stop over. The little home had everything we needed. My elderly parents had a good night's sleep in the main room, and the bed in the lounge was more than adequate. The extra blankets kept us warm. The perfect host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Thank you, Kate. I enjoyed your stay with your parents. It was a pleasant experience and I hope we can meet again. You are always welcome. Regards, Fred

De Wet C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Verras deur hoe groot plek is. Goed toegeruste huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

A well appointed and spacious unit for our overnight stay. Fred was at his property gate to welcome us. Based on our late afternoon ETA, he had already started 2 gas heaters to warm up the kitchen and living room, which was a welcome surprise. The unit was clean and contained everything that we desired. The electric blankets were necessary on a cold winter's night. The hot shower early in the morning woke us up. Fred kindly facilitated a very early start for us and was on hand to unlock the property gate and wish us farewell.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Thank you, Roy. It was a pleasure to accommodate you. You are always welcome. Regards, Fred.

Liza N
1 nag
4.8
Mei 2024

Lieflik ruim en silwerskoon. Woef het die tuin baie geniet. Baie beïndruk met die akkommodasie. Die huis binne is mooier as die fotos. Gasheer het ons na Celtis verwys vir aandete wat aangenaam was. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie vir jou mooi kommentaar, Liza. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Kom gerus weer; julle is altyd welkom. Groete, Fred

Niek B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Altyd baie lekker om by Aandster Oornag Akkommodasie te bly omdat dit skoon en lekker ruim is. Baie lekker gebly en die gasheer is altyd vriendelik en behulpsaam en die plek is sprankelend skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie, Niek! Dis altyd aangenaam om julle hier te ontvang. Ek hoop julle kom eendag weer hier verby al het julle nou verhuis. Groete, Fred

Anne P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Clean and comfortable. Clean, peaceful with a comfortable bed. The host was kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 212

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODA1NGVmLWE1MGYtNDQwMy1hZDlkLTIzZmJkZjk5ZDNiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 212 5 1 5 61 Smid Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.494381532399 25.003222215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang