Aandster Oornag Akkommodasie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë.
Dié historiese woonstel bied selfsorg-oornagverblyf aan 'n gesin van 2. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, leefarea, 'n kombuis en 'n stoep wat toegebou is. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die aangrensende sitkamer het 'n dagbed. Die badkamer het 'n Victoriaanse-bad en 'n aparte stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond. Daar is 'n braai-area, 40"-TV met volledige DStv-pakket, elektriese komberse, plafonwaaiers, verwarmers en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n kragopwekker en stabiele watertoevoer.
Daar is verskeie aktiwiteite in die omgewing, soos voetslaan, fietsry, 4x4-roetes en bergfietsry.
Slaapplek
’n Bespreking by Aandster Oornag Akkommodasie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 203
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Aandster Oornag Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Middelburg Karoo Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smidstraat 61, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom