Aanhuizen Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aanhuizen Guest House is geleë in Swllendam hoog bo die hoofstraat met 'n uitsig oor die Langeberge. Dié gastehuis is ver genoeg van die pad se geraas af, maar stapafstand vanaf die toeristeplekke en restaurante. Swellendam is ideaal vir reisigers wat op pad is na die Tuinroete, sowat 15 kilometer van die Tradouwspas af - hierdie pragtige pas lei na Roete 62, Barrydale en Oudtshoorn.

Aanhuizen het 10 slaapkamers met en suite-badkamers. Ons het gesinskamers, dubbelkamers en 2-enkelbedkamers. Al ons kamers is elegant gemeubeleer en toegerus met en suite-badkamers en privaat ingang vir ekstra privaatheid. Perkallinne en sagte handdoeke word voorsien. 'n Volledige ontbyt word soggens langs die swembad bedien. Dit is uitstekende waarde vir geld!

Beleef ouwêreldse, Suid-Afrikaanse gasvryheid by hierdie puik gastehuis. Suezann of Olwyn sal jou verwelkom met 'n komplimentêre drankie. Daar is heelwat om te doen in Swellendam, so vertoef gerus 'n rukkie.

Aanhuizen Guest House is stapafstand vanaf die museums, ou geboue, NG Kerk, restaurante en die dorp. En al wit tussen jou en die Faerie Sanctury en die restaurante aan die anderkant van die dorp staan, is 'n kort rukkie agter die stuur.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aanhuizen Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R920 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false