LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Gastehuis in Rustenburg Town

Aardvark Guest House   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 241 Kerk Street, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Aardvark Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Rustenburg, sowat 4 minute vanaf die middestad en 1 km van die N4-hoofweg af.

Ons bied verblyf in 5 slaapkamers, naamlik enkel-, dubbel- of driedubbele kamers. Elke kamer het lugversorging, sekere DStv-kanale en WiFi. Ontbyt word elke oggend bedien.

Daar is 'n swembad op die perseel en 'n lapa-area met braaigeriewe. Geen harde musiek word toegelaat nie. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Daar is verskeie besienswaardighede en doendinge in die omgewing, soos die Royal Bafokeng Stadion, Kgaswane Bergreservaat, staproetes en gholfbane. Dit is ook net 50 km vanaf Sun City.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Giesela W
Saam met lewensmaat
5.0
Sonja gaan uit haar pad om te vir seker gaste geniet die verblyf. Fantastiese en vriendelike diens, gerieflike akkommodasie en goeie waarde vir geld.
Okt 2026
Chante N
Gesin met tieners
5.0
Baie oulike en lekker plekkie. Wonderlik plekkie. Sonja is fantasties en baie lekker ontbyt. Plekkie was baie skoon en netjies. Ons het regtig baie le...
Sien meer
Jul 2026
Gerhard E
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en gasvry. Ons het baie lekker tuis gegaan by Aardvark Gastehuis. Ek sal Sonja se plek vir enige iemand aanbeveel.
Nov 2025
Ilze V
Gesin met tieners
5.0
'n Fantastiese plekkie. Pragtige eienaar. As gereelde kliënte van die webtuiste, was Aardvark Gastehuis nog die beste ooit. Wens ek kon dit meer as 5 ...
Sien meer
Sep 2025
Elzanri D
5.0
Skoon & netjies. Die eienaar doen baie moeite vir die gaste! Het lekker gebly!
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • 241 Kerk Street, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Aardvark Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek

241 Kerk Street, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0OTkyMmNmLTc1MzgtNDhhZC05MzhiLWQ1MDM4MWVmZmE0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 241 Kerk Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.68164 27.22618