Abacus Guesthouse
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sedgefield-weg 35, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
-
Vanaf
R499R449 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Abacus Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis in Benoni wat ruim en gerieflike kamerverblyf bied. Dit is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste op hulle wittebrood.
Die gastehuis het 6 kamers wat slaapplek bied aan 12 gaste. Elke kamer is geskik vir 2 gaste, terwyl die Gesinskamer slaapplek bied aan 4 gaste. Die kamers het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gedeelde braai-area en 'n gedeelde eetarea.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sedgefield-weg 35, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Abacus Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lakefield Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sedgefield-weg 35, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng