+25
Selfsorg in Plettenbergbaai

Abalone Beach House

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Milkwood Glen, Keurbooms, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Abalone Beach House bied heerlike selfsorgverblyf in 'n afgesonderde strandfront-landgoed in Keurboomstrand. Die huis bied direkte toegang tot die strand via 'n ongeveer 50 m wandelpad, wat dit die ideale keuse vir 'n gesinsvakansie maak.

Dié drieverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, TV en ingeboude kaste. Elke badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in die opwaskamer. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en spog met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n ingeboude braai, sitplek, sonstoele en panoramiese uitsigte oor die see en op die berge. Daar is ook 'n buitestort, wat ideaal is vir diegene wat vanaf die strand terugkeer.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n omsetter en 'n rugsteunkragstelsel sodat gaste nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 13 Milkwood Glen, Keurbooms, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 655
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 655
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 655
per nag (plek vir 8)
Bespreek

13 Milkwood Glen, Keurbooms, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA468266cd8973ff04712d671c71edc4f7b05138fd48011dc77d698da526f501b7e2547df5a9bb6b3723ea855642f3889c4d1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 655 per nag (plek vir 8) 13 Milkwood Glen Keurbooms 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.007176757651 23.438647095245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang