Abalone Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Abalone Guest Lodge is op die pragtige seefront van Hermanus geleë en bied luukse verblyf aan reisigers, sakereisigers of vakansiegangers.

Abalone se Suid-Afrikaanse kunswerke en onoortreflike uitsigte maak dit werklik uniek. Die gastelodge het direkte toegang tot die bekende kranspaadjies wat Hermanus die walviskyk-mekka van die wêreld maak.

Abalone Guest Lodge is op Sievers Point geleë, 'n baken teen die kus halfpad tussen die middedorp en Hermanus se pragtige Blouvlagstrande.

Hermanus is net 1 en 'n half uur se ry vanaf Kaapstad en maklik bereikbaar via van die mooiste roetes in die Wes-Kaap.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Abalone Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false