Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abalone Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-laan 4A, Pennington, 4185, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Abalone Villa bied lieflike selfsorgverblyf op die hoofstrand van Pennington aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Hierdie villa is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien dit ook 'n swembad het.

Dié dubbelverdiepingvilla bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer, terwyl die vierde slaapkamer 'n tripelstapelbed het. Die derde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die ruim oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Langs hierdie eetarea is 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die boonste verdieping van die huis lei na 'n onderdakbalkon waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet terwyl hulle die see-uitsigte geniet. Die grondverdieping lei na 'n houtdek met gemaklike meubels wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie. Hierdie dek lei na die swembadarea en 'n onderdakeetarea met 'n Weber-braai. Die tuin het ook 'n boma met 'n vuurput.

Slaapplek

’n Bespreking by Abalone Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Cherry-laan 4A, Pennington, 4185, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-laan 4A, Pennington, 4185, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAced3e541cdbb1b1d8209e434b0c9b29421eefe6ec33cd62d0b089c1af763b1f31caa24fe0bfea0db2ea4b2b6c6a6ca758cc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 9) 4A Cherry Lane Pennington 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.387298312874 30.694703145616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem