+51

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Beter kan jy dit nie kry! O, absoluut, dit was onvergeetlik en die gasvrou is ongelooflik pragtig en dierbaar. Ek sal dit aanbeveel vir almal en sal weer daar wil draai. Die see-uitsig is ongelooflik pragtig. Alles in die woonstel is absolute klas en baie stylvol. Ons was verlei met die mooi foto's wat opgesit is voor ons gearriveer het. Sy het ons op datum gehou die hele tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Loved our stay. View was amazing. Right next to the beach. Host was very helpful. Flat was spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Silwerskoon, en smaakvol met 'n uitsig! Letterlik 'n klipgooi vanaf die strand. Silwerskoon en smaakvol toegerus, met hoë kwaliteit beddegoed en toerusting. Die uitsig is ongelooflik mooi! Die woonstel sou klein wees vir meer as twee persone - dit is heeltemal voldoende vir 'n egpaar. Dit kyk uit na suid en hoewel dit koud was terwyl ons daar vakansie gehou het, was daar meer as voldoende komberse en verwarmers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoph A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lovely hosts. Amazing, thank you. Everything went smoothly and the view is beautiful. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

'Home from home' som ons verblyf die beste op. Ons het heerlik gebly! Die lieflikste uitsig, die huis was skoon en netjies, niks ontbreek nie. Die huis is met sorg ingerig om enige vakansieganger se verblyf so gerieflik moontlik te maak, kan sien gereelde instandhouding word gedoen - kan die verblyf beslis aanbeveel! Ons sal beslis weer in Abansi gaan vakansie hou. Baie dankie vir jou boodskappe met inligting ens., waardeer dit baie. R & R (dit was 'n voorreg om jul albei te ontmoet).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilde B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Only one word: Amazing! The most amazing view, the most amazing house. We loved it, soul food! The service was out of this world. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ignatius W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Perfekte familiewegbreek. Vreeslik lekker gebly. Die huis is goed toegerus en veilig. Beste ligging en uitsig. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Baie rustig. Pragtige uitsig. Baie lekker gebly. Woonstel baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryke G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pragtig. Mooi uitsig. Veilig. Ons het heerlik gebly. Met 'n pragtige uitsig. Die eienaars het ons baie welkom laat voel. Ons sal weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 3)
Bespreek

71 Helene Steyn Drive, Still Bay, 7664, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb369fda6310224a8f462b0f5795c578f1f1e88a8009965fc25938f2adfa63d2a219f508af854f48061097648a95a449c812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 71 Helene Steyn Drive Still Bay 7664 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 14:00 -34.3674431 21.4452952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang