7 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Abby Road, Tergniet, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Abby 7 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 'n groep of gesin van 5 in 'n stil doodloopstraat, net 700 m vanaf die strand in Tergniet. Die woostel het sonkrag en is 24 km (20 min) van George Lughawe af.
Die woonstel is op die grondverdieping van 'n hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitarea wat na 'n stoep lei. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 stapelbed en 1 dubbelbed. Een badkamer het 'n stort, 'n bad en toilet en die tweede badkamer het 'n bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. 'n TV met Netflix is in die sitarea beskikbaar en dié lei na die stoep. Veselinternet en sonkrag is beskikbaar.
Braaigeriewe en parkeerplek vir 2 voertuie, waarvan 1 in 'n motorhuis is, is beskikbaar.
Gaste kan op die strand stap, visvang, in die getypoel swem, Klein Brak se strand en strandmeer besoek en so ook Mosselbaai te siene kry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gretel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 7 Abby Road, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Abby 7 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Abby Road, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang