Abelana River Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bryan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ilse T - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike natuurskoon, mooiste bome om rivieroewer. Lodge pragtig en nuut. Wildbesigtiging nie heeltemal soos gehoop het nie, wou graag meer katte gesien het, maar die wild wat ons wel gesien het, was fantasties, trop olifante, een leeu, baie kameelperde, koedoes, zebras en impalas, mooi voëls. Beverly en Duncan se diens uitstekend. Beverly baie moeite gedoen met my man se verjaarsdag, dankie daarvoor. Beverly en Duncan is 'n groot aanwins vir die lodge. Pragtige interior by lodge. Is nogal ver.
Lees meerAbelana River Lodge se terugvoer
Good day Ilse,
Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you during your next visit.
Regards,
Abelana Game Reserve.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, Abelana Wildreservaat, 24 km vanaf Phalaborwa, 0895, Limpopo