Abelana River Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, Abelana Wildreservaat, 24 km vanaf Phalaborwa, 0895, Limpopo
- Vanaf R19 480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Abelana River Lodge is 'n stylvolle lodge in die Abelana Wildreservaat, net 24 km buite Phalaborwa. Hierdie Groot 5 Wildreservaat van 15 hektaar grens aan die Krugerwildtuin en die Selati Wildreservaat in Suid-Afrika se pragtige Laeveld.
Abelana River Lodge bied besondere uitsigte oor die Selatirivier wat die tuiste van verskeie wild soos seekoeie en krokodille, asook verskeie voëlspesies soos visarende en visuile is.
Verblyf is beskikbaar in 3 grasdakkamers wat elk 'n ruim dek met 'n uitsig oor die rivier bied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort, en daar is lugversorging, plafonwaaiers en 'n yskassie in elke eenheid.
Die hoofarea van die lodge en die swembad bied 'n uitsig oor die rivier. Die hoofarea sluit binne- en buite-eetareas, 'n kroeg, 'n sitarea en 'n vuurput in. Die lodge bied verskeie ete-ervarings wat wissel tussen bos-etes onder die sterrehemel of etes op die dek met 'n uitsig oor die rivier. Die verskeie opsies hang van die weer en gaste se voorkeur af.
Aktiwiteite sluit begeleide wildritte in die oggend en aand, asook boswandelings, voëlkyk, fotografie en sterrekyk in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bryan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R71, Abelana Wildreservaat, 24 km vanaf Phalaborwa, 0895, Limpopo
Sien meer verblyf in Balule Natuurreservaat Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, Abelana Wildreservaat, 24 km vanaf Phalaborwa, 0895, Limpopo