Aberdeen House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
lynn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
James C - Mrt 2024
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable; helpful staff; some small lapses.
Lees meerNico B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie netjies en rustig en baie vriendelike mense.
Anthony B - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable stay.
Sabelo N - Des 2022
Algehele gradering
The caring behavior is their priority.
Richard B - Jun 2022
Algehele gradering
Perfect for a night over.
Christine O - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Shann B - Feb 2022
Algehele gradering
Tranquility and comfort.
Willie M - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent.
Jacques A - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Hanlie J - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Ansie S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Aberdeen House se terugvoer
Baie dankie Ansie.
Focus Blinds And Shutters Pty Ltd H - Jun 2021
Algehele gradering
Very pleasant
Ryan W - Mrt 2021
Algehele gradering
Amazing stay.
Andre D - Feb 2021
Algehele gradering
Aberdeen House ticked all the boxes for what we needed.
Aberdeen House se terugvoer
Thank you for the lovely review. Regards, Lynn and Charmaine.
Altus N - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Aberdeen House se terugvoer
Dankie Altus. Dit was n plesier om julle te ontmoet
Groete
Colin en Lynn
Colleen L - Nov 2019
Algehele gradering
Regtig 'n baie ruim en mooi kamer, baie goed ingerig.
Aberdeen House se terugvoer
Beste Colleen,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit baie.
Groete
Colin en Lynn
Leben M - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely people, comfortable and well-appointed cottage, great location. Well worth a few more visits.
Andre J - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig.
Aberdeen House se terugvoer
Thank you Andre for the review.
Much appreciated.
Regards,
Colin and Lynn
Lydia N - Mei 2019
Algehele gradering
Die ideale verblyf op Newcastle.
Aberdeen House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit baie.
Colin en Lynn
William G - Mei 2019
Algehele gradering
Great place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Great plek.
Sal die plek aan reisigers aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Herman V - Apr 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf met vriendelike diens en 'n rustige atmosfeer.
Gea M - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense en heerlike kos.
Angelique M - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon, rustig en baie gerieflik.
Hennie P - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, vriendelik en ontbytete beter as enige retaurant.
Aberdeen House se terugvoer
Thank you so much for the great review. We hope to see you again someday. Regards, Colin, Lynn and Julie.
Elsie V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker, rustig.
Aberdeen House se terugvoer
Baie dankie Elsie, vir die mooi woorde.
Groete, Colin en Lynn.
Cj S - Mrt 2018
Algehele gradering
Net soos by die huis.
Jonathan O - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike akkommodasie en heerlike ontbyt.
Aberdeen House se terugvoer
Bair dankie Marie vir die mooi woorde. Van Colin en Lynn
Andrea J - Mrt 2018
Algehele gradering
Mooiste gastehuis, lekkerste ontbyt, vriendelikste diens!
Aberdeen House se terugvoer
Baie Dakie vir julle mooi woorde. Ons is bly dat julle Aberdeen House geniet het.
Groete Colin en Lynn
Andre N - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Aberdeen House se terugvoer
Ons is Jammer dat ons julle nie self kon welkom heet nie. Ek moes vir Colin by die hospitaal in PMBG gaan haal. Julle was ook baie vroeg in die oggend weg anders sou jullie Julie by ontbyt ontmoet het.
Groete
Colin, Lynn en Julie
Dina K - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir jou geld en word sonder twyfel aanbeveel.
Aberdeen House se terugvoer
Baie dankie Dina vir die mooi woorde. Ons waardeer dit baie en ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Colin en Lynn
Aberdeen house
Chanelle S - Apr 2017
Algehele gradering
Vreeslik netjies en gerieflikste verblyf.
Aberdeen House se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde, ons wardeer dit. Colin en Lynn.
Yolande S - Apr 2017
Algehele gradering
Atmosfeer was warm en welkom asof jy tuis is.
Aberdeen House se terugvoer
Thank you Yolanda. We really enjoyed having you guys stay with us, and thank you for the lovely review. It makes us try even harder when we get such a glowing review. Regards, Colin and Lynn.
Annatjie W - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangename en lieflike plek om te oornag - sterk aan te beveel.
Aberdeen House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit.
Colin en Lynn
Elizabeth M - Sep 2016
Algehele gradering
Comfortable beds, welcoming and delicious breakfast.
Aberdeen House se terugvoer
Hi Liza,
Thank you for the lovely review. It inspires us to keep our standards high and to make sure each guest leaves feeling that they had good value for the money they spent.
Regards,
Colin and Lynn
Anesta K - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderlik en sal weer kom.
Christina S - Jun 2016
Algehele gradering
This is the quality of service we are used to!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is die gehalte diens waaraan ons gewoond is!
Goed, baie goed! Die ontbyt was 5-ster! Ons sal definitief terugkeer!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aberdeen House se terugvoer
Thank you for your great score and appreciative remarks. It makes us work harder to go the extra mile for all our guests. Regards Colin and Lynn
Susan V - Jan 2016
Algehele gradering
Lieflik, genoeg koffie en tee vir 'n tweede koppie.
Tansyn O - Des 2015
Algehele gradering
Clean, pretty, easy to get to stay over Christmas.
Lees meerAberdeen House se terugvoer
Good day Tansyn,
Thank you for the review. There was definitely a miscommunication when you asked for the key to the passage door as I thought you wanted the door open. I was unaware that it was open and you did not say it was open and that you wanted it locked. So sorry about that. The door is always supposed to be locked and I will make sure the staff are aware that this was left unlocked. They go in to service the flat.
Kind regards,
Lynn
Anesta K - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtig, netjies, skoon, luuks en heerlike kos.
Aberdeen House se terugvoer
Baie dankie vir ons 5/5. Ons waardeer dit baie en dit maak al die moeite werd.
Colin en Lynn
Pieter L - Nov 2015
Algehele gradering
Alles waarvoor ons gehoop het!
Aberdeen House se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde. Ons waardeer dit.
Groete Colin en lynn
Sune F - Okt 2015
Algehele gradering
Pragtige, veilige blyplek.
Aberdeen House se terugvoer
Dankie Sune vir die mooi woorde. Colin, Lynn en Julie
Monte V - Sep 2015
Algehele gradering
Goed!
Lydia K - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly, akkommodasie baie gerieflik en ontbyt was baie lekker.
Jacobus D - Nov 2014
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uranus-weg 49, Seinheuwel, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal