LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+64
Selfsorg in Kloofendal

Abijah Ridgeview Studio's

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mariette J
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Skoon, netjies, veilig, stil. Vriendelike gashere, baie stil omgewing, skoon en netjiese plek met alles wat jy nodig het. Kan dit definitief aanbeveel. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Abijah Ridgeview Studio's
Liewe Mariette Ons is ongelooflik bly julle het julle verblyf so positief ervaar. Baie dankie vir julle wonderlike review op LekkeSlaap en dat julle by Abijah gebly het—ons waardeer dit opreg en sien julle graag weer!

Pieter P
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Okt 2026

Gemaklik en netjies. Die verblyf was netjies, veilig en gemaklik. Die diens was uitstekend en ons gasvrou was baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf R935
20 % AF
R935 R748
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R935
20 % AF
R935 R748
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R935
20 % AF
R935 R748
per nag (plek vir 5)
Bespreek

3 De Havilland Avenue, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f282f6fe588bca95da09616a59f866611c3146d65c673b3451e9053aeaf08e952029a4f5a3ebf644fd95f2009e51e61214?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R935 nouVanaf R748 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 3 De Havilland Avenue Helderkruin 1724 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -26.120844796931 27.875570553967

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang