Abrahamskraal Guest Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R353, Abrahamskraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Abrahamskraal Guest Farm is 'n skaapboerdery langs die R353, net 18 km vanaf Leeu Gamka en 35 km vanaf Prins Albert.
Abrahamskraal bied eenhede met slaapplek vir 4 tot 8 gaste. Gaste kan die vierslaapkamer-plaashuis, drieslaapkamer-plaashuis of die drieslaapkamer-plaaskothuis bespreek. Die kamers het elkeen of dubbel-, driekwart- of enkelbeddens en badkamers met baddens en storte. Elke eenheid het sy eie kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg, 'n privaat ingang en privaat braaigeriewe.
Die gasteplaas het 'n plattelandse damstyl-swembad waaroor die kinders mal sal wees, en gaste kan vuurmaakhout op die plaas koop.
Abrahamskraal is die perfekte oornagstop vir reisigers wat op die N1 tussen die noorde en die suide reis, maar die beter opsie is om langer te bly en te ontspan, of om saam met vriende en familie kwaliteittyd deur te bring.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hestie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Langs die R353, Abrahamskraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Abrahamskraal Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaap Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R353, Abrahamskraal-plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap