Absolute Safari Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Absolute Safari Guest Lodge is in Marloth Park geleë wat grens aan die Krugerwildtuin se suidekant en dit word net geskei van die park deur die Krokodilrivier. Marloth Park is 'n reservaat en wild kan vrylik rondbeweeg.

Daar is 2 dubbelbeddens, 4 enkelbeddens in die solder, en 2 badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging en DStv in. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook braaigeriewe op die stoep.

Die naaste hek na die Krugerwildtuin is die Krokodilbrug-ingang wat ongeveer 18 km van Absolute Safari Guest Lodge af is.

Slaapplek

'n Bespreking by Absolute Safari Guest Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Absolute Safari Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false