AC104 - On the Beach 20
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiperstraat, On The Beach-kompleks, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R1 530 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
AC104 - On the Beach 20 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige On The Beach-kompleks in Swakopmund. On The Beach naby die strand en is sowat 6 km buite die dorp. Dit is ideaal vir gaste was so naby as moontlik aan die strand wil bly.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die sitarea het 'n TV en 'n binnebraai. Die leefarea lei na 'n groot balkon.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 65
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sandpiperstraat, On The Beach-kompleks, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink AC104 - On the Beach 20 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vogelstrand Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiperstraat, On The Beach-kompleks, Swakopmund, 0000, Erongo