4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Bismarck Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
AC520 - Perfectly Located Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Swakopmund geleë is. Dis stapafstand vanaf die strand en verskeie restaurante. Dis lekker sentraal en jy het geen vervoer nodig nie.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en ander toebehore, asook 'n ontbythoekie met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele en die gemaklike sitkamer het 'n platskerm-TV. DStv en WiFi is beskikbaar teen ekstra koste en moet vooraf gereël word.
Die leefarea lei na 'n balkonnetjie. Veilige parkeerplek is in 'n enkelmotorhuis beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 82
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 40 Bismarck Street, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Perfectly Located Apartment het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Bismarck Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang