Waterfront G2
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Possession Island Waterfront Estate, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Waterfront G2 is geleë in die Waterfront Estate in Swakopmund, 'n kusstad in Namibië, wes van die hoofstad, Windhoek. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Beide badkamers is toegerus met 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en wasmasjien. Daar is ook 'n eetarea en braaigeriewe beskikbaar.
Die kothuis is geleë naby die middestad, Platz Am Meer Winkelsentrum en die strand. Veilige parkering en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 84
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Possession Island Waterfront Estate, Swakopmund, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Possession Island Waterfront Estate, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang