Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Bush Cottage

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomweg 3171, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Acacia Bush Cottage is in Marlothpark op die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë. Ervaar alles wat die bos bied in dié selfsorgkothuis, besigtig die diere en voëls terwyl jy op die stoep sit en saans onder die sterrehemel braai. Luister na die gebruik van 'n leeu of die gelag van hiënas.

Die selfsorgkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n ruim stort-area, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea het 'n plafonwaaier, sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Acacia Bush Cottage het onlangs die gebruik van sonkrag en WiFi geïnkorporeer.

Die leefarea het 'n skuifdeur met 'n sekuriteitshek en dit lei na 'n onderdakstoep en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Daar is 'n braai en 'n vuurput met 'n bankie.

Die Krokodilrivier is 5 minute se stap weg en dis op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Julle mag dalk die Groot 5 aan die anderkant van die heining sien en daar is baie wild wat water kom drink. Die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin is 20 minute se ry weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Acacia Bush Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Acacia Bush Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 3

Ligging

  • Naboomweg 3171, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Acacia Bush Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomweg 3171, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a960a866611c29cd7b0c57df6f408b143e29b70345d6712454a0d1190a3b4565f524e434cc3437a6f89fc2d46b1e64c3334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 3171 Naboom Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.33622100946 31.806998190878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem