Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Forest Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Acacia-straat 56, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R4 260 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Acacia Forest Haven bied verblyf in 'n ruim huis op die Simbithi Eco-landgoed. Dit is in 'n pragtige landskap geleë en is die ideale verblyf vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.

Dié huis met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elke 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik die 2 aparte badkamers wat óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort het. Elke slaapkamer lei na die huis se buite-areas. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. Die kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n kuierarea met 'n kroeg wat na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en sitplek lei. Buite skakel die beskutte tuin by die bosroete aan. Daar is ook 'n swembad met sonstoele en 'n Weber-braai.

Die landgoed het 4 gemeenskapsentrums met swembaddens, 'n rugbyveld, putt-puttbaan, piekniekareas, braaigeriewe, stap- en fietsroetes, asook wild. Daar is 'n 18 putjie-Executive Gholfbaan van Peter Matkovich. Die Simbithi Buiteklub het 'n kroeg, sitarea, gratis WiFi, Fig Tree Restaurant en 'n speelgrond vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Acacia Forest Haven sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Ballito.net Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 35

Jaar gelys 8

Ligging

  • Acacia-straat 56, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Acacia-straat 56, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27dd57013a9614cea33be1f626d3ab97c758130f953668af2dd88e38b152119fcfbc697c015a1ce026ea2f698c994ecfdf35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 260 per nag (plek vir 6) 56 Acacia Street Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.506159408084 31.213779690818
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem