Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Gastehuis

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Naweekaanbod

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vir verblyf vanaf 20 Apr 2024 tot 6 Des 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 6 Des 2024.

Weeksdagaanbod

Ontvang 'n gratis aansit-ontbyt op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 30 Mei 2024.

Prys sluit in
King Room
Slegs verblyf
Double Room with Full Bathroom
Slegs verblyf
Deluxe Double Room with Shower
Slegs verblyf
Standard Double Room
Slegs verblyf
Standard Queen Room
Slegs verblyf
Huisreëls

Veilige parkeerplek op die perseel is slegs vir standaardvoertuie beskikbaar.
Nutsvoertuie en vragmotors kan nie geakkommodeer word nie. Hou asb. hierby aangesien die eenheid in 'n woonbuurt geleë is.

Sleepwaens en Kampeerwaens moet vooraf bevestig word.

Ontbytpakkies, middagetepakkies en aandete-koopbewyse is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Doen asb. navraag rakende meer inligting, dit is onderhewig aan beskikbaarheid en die tyd van die navraag. Dit moet by die gastehuis betaal word. Ontbyt- en middagetepakkies is nie op naweke (Vrydag - Sondag) beskibaar nie.

Acacia Gastehuis streef daarna om gaste 'n ontspanne en stil verblyf te bied en behou hiermee die reg voor om slegs gaste te akkommodeer wat by die gastehuis bespreek is. Geen besoekers word toegelaat nie.

Stilte van 21:00 tot 08:00.

Kinders is welkom, kamers het net nie ekstra kapasiteit vir ekstra beddens nie. Stel asb. die eienaars in kennis van jou vereistes voor bespreking. Kinders moet te alle tye deur 'n volwassene vergesel word.

Daar is 'n plonspoel op die perseel vir gaste en inwonende eienaars, ure vanaf 15:00-18:00, swembadhekke word te alle tye gesluit gehou, laat asb. weet as jy van die swembad gebruik wil maak. Kinders moet te alle tye deur volwassenes vergesel word. Geen inspring en hardloop om die swembad nie. Die plonspoel word op eie risiko gebruik. Die speel van harde musiek is te alle tye verbode.
Die swembad is gesluit van Mei tot Oktober.

Geen braaigeriewe is beskikbaar nie.

Partytjies word nie op die perseel toegelaat nie.

Beurtkrag: Dit is 'n nasionale ongerief en Acacia Guesthouse is dus nie hiervan vrygestel nie, hierdie instansie het nie 'n rugsteunkragopwekker nie, die kamers het egter 2 x Noodligte, die hooflig en badkamerligwerke, die WiFI werk tydens beurtkrag en ons het 'n noodopwekker vir die waterdruk gedurende 06h00 tot 07h00 en 18h00 tot 20h00 vir gaste om vinnig te stort. Ontbyt begin soos normaal.

Daar is goed-opgeleide, vriendelike troeteldiere op die perseel. Ongelukkig word ander troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 190
R1 190 R1 071
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 190
R1 190 R1 071
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 190
R1 190 R1 071
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 13, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fefa187075653572ead466e202ed3f0ba4e0876d22d08b1bca96a39f61603c7043a3d6c2eb791af5125103f7eddf7b54378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R1 071 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 13 Stinkhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.688410713001 23.043887871498
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem