Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Gastehuis

Gastehuis
Naweekaanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 23 Aug 2024 tot 15 Des 2024.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 13, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Acacia Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis in die rustige woonbuurt Kathu en word deur skilderagtige kameeldoringbome omring.

Gaste kan uit 'n verskeidenheid kamertipes, insluitend kamers met 2 enkelbeddens, koningingrootte-beddens, koningingrootte-beddens of dubbelbeddens kies en elkeen is uniek versier om 'n gesellige, huislike atmosfeer te skep. Die kamers is met lugversorging, en suite-badkamers, DStv, yskassies, mikrogolfoonde, tee- en koffiemaakgeriewe en gatis WiFi toegerus.

Veilige parkeerplek is vir standaardgrootte-voertuie beskikbaar. Die gastehuis spog ook met 'n klein swembad.

Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk en gholfspeel by die Kalahari Buiteklub in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Neels V
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Great. Nice room. Good attention to detail. Everything we needed was available. Thanks for the chocolates.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Venetia S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Gasvrou vriendelik en behulpsaam.
Mei 2024
Shereen S
Saam met lewensmaat
5.0
Dis baie veilig en gerieflik met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Skoon en netjies - baie aandag aan detail wat jy nie by ander gastehuise sommer k...
Sien meer
Apr 2024
Willemien N
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik doelmatig en vol bederfies. Heerlike ontbyt. Ons is vriendelik ontvang en die kamer was gerieflik ingerig en stylvol, met baie bederfies waa...
Sien meer
Des 2023
Lizette P
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier by vriendelike mense. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt uit die boonste rakke! Eenheid was skoon en netjies.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hermine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Stinkhoutstraat 13, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Acacia Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 13, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fefa187075653572ead466e202ed3f0ba4e0876d22d08b1bca96a39f61603c7043a3d6c2eb791af5125103f7eddf7b54378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 13 Stinkhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.688410713001 23.043887871498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang