LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+139
Selfsorg in Pierre van Ryneveld

Accommodation @ Van's   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Doris T
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Stil omgewing en goed ingerig. Baie gerieflike, netjiese blyplek. Stil area. Sal definitief weer hier bly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrie S
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2026

Excellent. We had a wonderful stay, the host was friendly and very accommodating. The braai facilities were just what we were looking for to have relaxed evenings during our business trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toy
Accommodation @ Van's
Baie dankie, ek hoop ons sien julle gou weer.

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lethabo M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Awesome! Our stay was lovely and the place was clean and aesthetically pleasing, just like the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil N
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Baie lekker plek om te bly. Hou van die veiligheid en privaatheid. Baie lekker plek. Veilig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pearl A
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Clean, peaceful and spacious, home away from home. Unit was clean, spacious and modern. Unit had all amenities. Helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Dit was gemaklik, en baie gerieflik en goeie waarde vir geld. Die eenheid is regtig baie ruim en skoon en netjies met goeie veiligheid vir voertuie. Ek het baie lekker gebly. Dit is presies soos op die foto's!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker. Alles was reg en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlike blyplek in die stad, met 'n vakansieoord gevoel. Van's is een van ons gunsteling plekke om bietjie 'n blaaskans te vat. Dis naby geleë en voel soos 'n klein vakansieoord. Dis heerlik stil met 'n verfrissende swembad, 'n lapa met ingeboude braai en baie voëls om na te luister. Dit is ook gerieflik naby aan winkels en restaurante. Ons sal definitief weer daarvan gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Toy
Accommodation @ Van's
Beste Adrian, Baie dankie vir jou mooi woorde! Groete, Toy Meyer

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Toy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 134

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Condon Avenue, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2772ff2eab502d4881727116ff5e4930b1258f2e6cbcdee03c197b2059df9b0b6361716164276b666ed1c358bec7518693c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 6 Condon Avenue Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.834902759771 28.235346155225