Accommodation at Potch Guesthouse
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisstraat 156, Potchefstroom, 2521, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Accommodation at Potch Guesthouse is in Potchefstroom en naby die Potchefstroom Hospitaal. Hierdie gastehuis is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf.
Daar is 5 aparte kamers wat slaapplek aan tussen 2 en 3 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed of 'n dubbelbed en slaapbanke vir kinders. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar. Die gastehuis het 'n afstandbeheer en gratis parkeerplek is beskikbaar. Die gastehuis gebruik sonkrag en dus werk die TV's en WiFi selfs tydens beurtkrag.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Helena Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Kruisstraat 156, Potchefstroom, 2521, Noordwes
- Gaste dink Accommodation at Potch Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mieder Park Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisstraat 156, Potchefstroom, 2521, Noordwes