Acondri Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Acondri Guesthouse is in Kathu, die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap. Die naam "Kathu" beteken "dorp onder die bome" en dit is vernoem na die kameeldoringwoud waarin dit geleë is.

Verblyf word gebied in verskeie en suite-gastekamers: enkel-, dubbel- en 2-enkelbedkamers. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die instansie bied ontbyt en aandete op versoek. Vermaak sluit 'n plonspoel, snoekertafel en 'n TV onder die lapa in waar gaste rugby en ander sport kan kyk terwyl hulle braai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Acondri Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false