Acre Of Africa Guesthouse
- Kapasiteit: 34 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R599 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Acre Of Africa Guesthouse is in Boksburg, Johannesburg geleë. Die gastehuis is 12 km vanaf die O.R Tambo Internasionale Lughawe en bied 'n wonderlike uitsig en die mees interessante kruietuin regoor die eiendom.
Verbllyf is beskikbaar in 16 uniek ontwerpte kamers. Van 'n enkelkamer, bovertrekke met 'n uitsig en veranda, onderste kamers met 'n binnehof, tot 'n kamer vir klein groepies of 'n gesin. Elke kamer het privaat en moderne badkamergeriewe, 'n yskassie, 'n platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en eksotiese houtmeubels.
Ontbyt en ander maaltye kan in die eetarea bestel word. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kroeg, sitkamer en eetarea, 'n konferensiesaal vir sake- of ander konferensies, WiFi, 'n trouvenue-gazebo, swembad en sekuriteit met hoë mure, alarms, elektriese omheinings en 24-uur gewapende reaksie.
Vervoer vanaf die lughawe kan ook vir gaste gereël word.
Acre of Africa Guesthouse is ook naby 'n supermark, bakkery en ander winkels en geriewe in die omgewing geleë.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Acre Of Africa Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Ravenswood Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 34 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13de Laan 75, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom