8 gaste
4 slaapkamers
7 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Salmack Road, 4 De Meermin, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Active Plett is 'n basiese, gemaklike selfsorgwoonstel in Plettenbergbaai. Die woonstel is in De Meermin geleë, 'n veilige kompleks in die dorp. Die woonstel is bo-op die Lemongrass Restaurant en stapafstand vanaf Lookout-strand, die strandmeer, die middedorp en die Lookout Deck wat ideaal is vir skemerkelkies en etes met ongelooflike uitsigte.
Die woonstel beskik oor 2 verdiepings en het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Op die grondverdieping is daar 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Elk van hierdie slaapkamers het 2 enkelbeddens. 'n Bababedjie en 2 ekstra matrasse is op versoek beskikbaar.
Die oop trap lei na die boonste verdieping waar daar 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea is. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het 'n tafel vir 6 en 'n staan-waaier, en die sitarea lei na 'n balkon met buitemeubels en lieflike uitsigte.
De Meermin is 'n veilige kompleks en daar is 2 parkeerplekke beskikbaar. Die kompleks spog ook met 'n swembad, kinderswembadjie langsaan en 'n speelarea vir die kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ruth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Salmack Road, 4 De Meermin, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Active Plett het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Salmack Road, 4 De Meermin, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang