Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ada Zuri Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moorhenstraat 10, Struisbult, Springs, 1559, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ada Zuri Guest House is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n gesogte area in Springs. Dit is 10 minute se ry vanaf Springs Mall en naby die N17-hoofweg.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n buitetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim sitarea het groot vensters wat natuurlike lig inlaat, gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n lieflike kaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 8. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n swembad en braaigeriewe. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar, asook 'n pendeldiens na en vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Indien gaste nie vervoer het nie, kan 'n Uber-bestuurder gereël word.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die huis is met 'n alarmstelsel wat aan ADT gekoppel is, toegerus.

Slaapplek

’n Bespreking by Ada Zuri Guest House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Moorhenstraat 10, Struisbult, Springs, 1559, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moorhenstraat 10, Struisbult, Springs, 1559, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4d0b9cf371295d2c0c6e3532aec6a594ca63204478562320adf7bb069324358bb8fee9bf0c4af7c12123f881377e3252f8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 10 Moorhen Street Struisbult 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.3154841 28.4721397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem