A'Damsview

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 749 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Sake V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Nice and comfy. Comfy and quiet as always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vaugn D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Very pleasant, we used it as a stopover from CT to PMB. As expected. No issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Pragtige uitsig, netjies en skoon. Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs, pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco G
1 nag
5.0
Okt 2025

Pragtige plek met 'n wonderlike uitsig. Ons is ontvang deur 'n baie vriendelike en behulpsame dame wat vir ons als gewys het. Die plek self is netjies met 'n pragtige uitsig oor die dam. Sons ondergang en opkoms was pragtig met die dam in die agtergrond. Dit is stil en rustig en ek het 'n baie lekker dag daar gespandeer. Ek wens ek kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beste uitsig! Beste plek om te bly by die Gariep Dam. Ons het dit baie geniet. Die uitsig oor die dam is asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keithan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Awesome. Beautiful view, awesome people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Uitstekende diens en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eve B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome view! Baie vriendelike ontvangs. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon, gerieflik en mooiste uitsig. Bly altyd lekker in die luukse eenhede. Ek is nou al deel van die meubels, dis so lekker om daar oor te slaap, mooiste uitsig en altyd skoon en netjies, en Sonika is altyd so vriendelik. Sal elke keer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjiese, rusige en gemaklike slaapgeriewe. Lieflike en hartlike verwelkoming. Die feit dat die akkommodasie eintlik een eenheid is wat onderverdeel is in 'n luukse- en standaardkamer, is 'n bietjie ongemaklik. Andersins het ons lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 764

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e9c8a10981dc4526dbb16f7873b0ee22e070a413c5129200a4fcc039b5fad272c83fb5e522ed9e42b0c1db47f0eb37645d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 749 5 1 5 40 Loerie Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.601212841884 25.498506259928
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang