+29

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 812 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Sakkie S
1 nag
5.0
Mei 2026

Rustig, veilig en 'n mooi uitsig oor die dam. Het in Apiesbaai luukse eenheid oornag. Soos altyd lekker en gerieflik om hier oor te bly as ek op reis is. Spesiale vermelding wat die mooi, skoon en netjiese beddegoed op die queen size bed aanbetref. Lekker plek om te oornag of selfs 'n paar dae te geniet. Kan jou voertuig regs langs die eenheid parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Gemaklik, veilig en asemrowende uitsig. Pragtige goed toegeruste wooneenheid met 'n asemrowende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlik geslaap. Alles soos ons gewoond geraak het in die verlede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Pragtig! Baie dankie - wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie rustig. Ja, dit was baie lekker. Net twee probleme. 1ste. Daar was nie 'n ekstra warm kombers nie. In die vroeë oggendure het ons koud gekry. 2de. Die eenheid langs ons. Elke keer as die mense die deur oopmaak, klap ons deur. En hulle was nogal hard. Neem nie ander in ag wat rustig wil wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Baie netjies en skoon, beveel beslis aan. Net daar vir een nag, maar was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Was wonderlik ontspannend en die uitsig was so mooi. Fantasties! Die plek is perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige en veilige verblyf. Lieflike uitsig en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Mooiste uitsig. Apiesbaai is baie privaat. Baie lekker gebly. Die uitsig is onverbeterlik en die akkommodasie puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtig en gemaklik. Altyd baie lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 837

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Loerie Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e9c8a10981dc4526dbb16f7873b0ee22e070a413c5129200a4fcc039b5fad272c83fb5e522ed9e42b0c1db47f0eb37645d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 812 5 1 5 40 Loerie Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.601212841884 25.498506259928
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang