+57
Lodge in Musina

Adansonia Eco Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Karen K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Beyond our expectations. Spectacular and peaceful lodge. Extremely helpful and friendly staff. Well worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristy M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lekker, rustig, mooi en skoon. Ons het baie lekker daar ook. Ons het dit baie geniet. Dit is stil en rustig. Die natuur en plek is beeldskoon en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons was op pad Beitbrug toe en dit is goed geleë vir as mens wil oorslaap voor die grens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vusi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

It was enjoyable. We enjoyed being in a nice quiet place, the food was nice as well. The pool was cool as well. We enjoy watching nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Peaceful environment in the bush. Warm welcome from the staff, peaceful and beautiful surroundings, food for one's soul. Enjoyed the dinner prepared and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Debora E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Fantastic peaceful place. Would definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Awesome. Great place to be with family and friends with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2020

Bosveldverblyf op sy beste! Ligging is uitstekend en privaat, kamers gerieflik met wonderlike swembad, goeie kos en puik personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag
5.0
Feb 2020

Beste oornag stop naby Messina. Puik plek! Sal enige dag weer daar bly. Moeite werd gewees om 'n plekkie te offer aan een van die honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Heerlik. Heerlike kos, gasvryheid van personeel en gemaklike geriewe maak hierdie Lodge 'n belewenis! Ons sal Adansonia aanbeveel en vir seker weer 'n bespreking maak in die nabye toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Adansonia Eco Lodge
Baie dankie Zelna, waardeer julle kommentaar. Anita

Bert W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Uniek. Pragtige plek en vriendelikke mense moes langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicola
Adansonia Eco Lodge
Baie dankie Bert. Waardeer jou kommentaar baie. Anita

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Corner of N1 to Musina and Doreen Road, Musina District, 0900, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbce726dc736b498f6671ba1eaf4ac6bf66996e4196645a8da46bfb43bfa693a34c0e6c3a0efb3126e1382b06c68e4488c86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Corner of N1 to Musina and Doreen Road Musina District 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.484802663813 29.999703168869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang