+101
Gastehuis in Robertson

Adderley House Guest Accommodation

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 73 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Adderley House Gastehuis is 'n lieflike Kaaps-Hollandse gastehuis en bied gaste pragtige kamers in Robertson.

Gaste het 'n keuse uit kamers met lugversorging wat elk tot 2 persone kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met koninggrootte-beddens en het en suite-badkamers met storte en toilette. Die kamers is toegerus met hoëspoed-internettoegang, mini-yskaste, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as slim-TV's.

Die kamers is verbind deur 'n skaduryke binnehof, en gaste kan in die tuin ontspan. Parkering is beskikbaar.

Robertson bied gaste olyfolie- en wynproeë by die landgoedere in die omgewing, wynvaarte en 4x4-roetes, sowel as besienswaardighede wat wissel van verskeie nasionale monumente en die Sheilam Kaktustuin en Kwekery wat die tuiste is van meer as 2000 spesies plante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Peet C
Saam met lewensmaat
5.0
What a beautiful gem in Robertson. Will absolutely recommend it to everyone. Our stay was absolutely lovely. It was a home away from ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Jacobus L
Saam met vriende
5.0
Great stay. It was a great location with undercover parking. Easy check-in and check-out.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Hanneke D
5.0
Warm, skoon en luuks. Baie netjies! Ekstra komberse vir die koue was beskikbaar. Baie vriendelike gashere.
Jun 2025
Donica K
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and neat. Enjoyed it. Clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Rialda D
5.0
Overnight stay. Relaxing overnight stay in a quiet area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 73 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Adderley House Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

73 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac4d9db33db628d2d8aa74488398f86b75cdd2a0882cd0741160ca8819e3674d8e7f8d9e9ad572ae89fe9b70da31d646e940?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 73 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.801902195712 19.87621486187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang