Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adelé's Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Furse-straat 19, Breyten, 2330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Adelé's Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Breyten, Mpumalanga, perfek vir paartjies of sakereisigers.

Verblyf word gebied in verskeie kamers, wat elkeen sy eie en suite-badkamer het. Sommige kamers het kombuisies, terwyl ander geriewe soos 'n yskassie en 'n eenplaatsgasstoof het. Elke kamer het 'n lessenaar, stoel, elektriese komberse, 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Verder het gaste toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, konferensiegeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Dit is naby geriefswinkels en die R36.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Furse-straat 19, Breyten, 2330, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breyten Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Furse-straat 19, Breyten, 2330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA210a72d369786b22daffdff351cbf98bffa3cfbe36fb13a6289a54250cbf14698ad9afcee446adb3a6000e534fcfd33099d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 19 Furse Street Breyten 2330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.303525443659 29.981229569103
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem