- 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Admiralty Way, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6010, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Admiral's Lodge is in Gqeberha (Port Elizabeth) se strandfront-voorstad Somerstrand geleë. Dit is naby groot besienswaardighede.
Akkommodasie beskik oor 7 kamers en bied slaapplek aan 25 gaste. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en verhitting.
Die selfsorgwoonstelle is nie op die perseel geleë nie, maar is ideaal vir sakereisigers of besighede wat personeel hervestig.
Daar is geriewe soos 'n swembad, 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Dit is naby besienswaardighede soos goue strande, die Boardwalk Mall, Nelson Mandela Universiteit en dit bied maklike toegang tot die middestad en bekroonde wildparke. Admiral's Lodge is die ideale plek om die natuurskoon te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sommige DStv-kanale en WiFi. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons verblyf is uitsluitlik vir ontspanningsdoeleindes bedoel. Geen partytjies sal toegelaat word nie.
Om musiek te luister is wonderlik, maar neem asb. jou bure in ag aangesien die kamers reg langs mekaar is, ons verwag dat die gastehuis elke aand stil sal wees na 22:00.
Geen besoekers of gaste van buite word op ons perseel toegelaat sonder toestemming nie.
Geen rook word binne die kamers toegelaat nie, gebruik asb. die buitetafels wat voorsien word.
Moet asb. nie op die beddens eet en drink nie, en meld vlekke dadelik aan.
As jy iets breek, stel ons asb. in kennis om die koste van vervanging te vereffen.
Neem asb. kennis van die ontbyttye.
Moenie meubels in die kamers rondskuif nie en moenie dit na buite neem nie.
Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste, alle wasgoed moet voor 10:00 in die oggend ingehandig word.
Die swembadhek moet te alle tye toe gehou word. Vra ons asb. vir swemhanddoeke.
Die gemeenskaplike sitarea is nie vir die gebruik van byeenkomste of om harde geraas te maak en die gaste rondom jou te steur nie.
Gaste het nie toegang tot die kombuis nie.
Jy sal verantwoordelik wees vir enige verliese wat te wyte is aan jou direkte hantering.
Geen diens is na 22:00 beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is langs die swembad, bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons verblyf is uitsluitlik vir ontspanningsdoeleindes bedoel. Geen partytjies sal toegelaat word nie.
Om musiek te luister is wonderlik, maar neem asb. jou bure in ag aangesien die kamers reg langs mekaar is, ons verwag dat die gastehuis elke aand stil sal wees na 22:00.
Geen besoekers of gaste van buite word op ons perseel toegelaat sonder toestemming nie.
Geen rook word binne die kamers toegelaat nie, gebruik asb. die buitetafels wat voorsien word.
Moet asb. nie op die beddens eet en drink nie, en meld vlekke dadelik aan.
As jy iets breek, stel ons asb. in kennis om die koste van vervanging te vereffen.
Neem asb. kennis van die ontbyttye.
Moenie meubels in die kamers rondskuif nie en moenie dit na buite neem nie.
Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste, alle wasgoed moet voor 10:00 in die oggend ingehandig word.
Die swembadhek moet te alle tye toe gehou word. Vra ons asb. vir swemhanddoeke.
Die gemeenskaplike sitarea is nie vir die gebruik van byeenkomste of om harde geraas te maak en die gaste rondom jou te steur nie.
Gaste het nie toegang tot die kombuis nie.
Jy sal verantwoordelik wees vir enige verliese wat te wyte is aan jou direkte hantering.
Geen diens is na 22:00 beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook WiFi en lugversorging. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons verblyf is uitsluitlik vir ontspanningsdoeleindes bedoel. Geen partytjies sal toegelaat word nie.
Om musiek te luister is wonderlik, maar neem asb. jou bure in ag aangesien die kamers reg langs mekaar is, ons verwag dat die gastehuis elke aand stil sal wees na 22:00.
Geen besoekers of gaste van buite word op ons perseel toegelaat sonder toestemming nie.
Geen rook word binne die kamers toegelaat nie, gebruik asb. die buitetafels wat voorsien word.
Moet asb. nie op die beddens eet en drink nie, en meld vlekke dadelik aan.
As jy iets breek, stel ons asb. in kennis om die koste van vervanging te vereffen.
Neem asb. kennis van die ontbyttye.
Moenie meubels in die kamers rondskuif nie en moenie dit na buite neem nie.
Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste, alle wasgoed moet voor 10:00 in die oggend ingehandig word.
Die swembadhek moet te alle tye toe gehou word. Vra ons asb. vir swemhanddoeke.
Die gemeenskaplike sitarea is nie vir die gebruik van byeenkomste of om harde geraas te maak en die gaste rondom jou te steur nie.
Gaste het nie toegang tot die kombuis nie.
Jy sal verantwoordelik wees vir enige verliese wat te wyte is aan jou direkte hantering.
Geen diens is na 22:00 beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ons verblyf is uitsluitlik vir ontspanningsdoeleindes bedoel. Geen partytjies sal toegelaat word nie.
Om musiek te luister is wonderlik, maar neem asb. jou bure in ag aangesien die kamers reg langs mekaar is, ons verwag dat die gastehuis elke aand stil sal wees na 22:00.
Geen besoekers of gaste van buite word op ons perseel toegelaat sonder toestemming nie.
Geen rook word binne die kamers toegelaat nie, gebruik asb. die buitetafels wat voorsien word.
Moet asb. nie op die beddens eet en drink nie, en meld vlekke dadelik aan.
As jy iets breek, stel ons asb. in kennis om die koste van vervanging te vereffen.
Neem asb. kennis van die ontbyttye.
Moenie meubels in die kamers rondskuif nie en moenie dit na buite neem nie.
Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste, alle wasgoed moet voor 10:00 in die oggend ingehandig word.
Die swembadhek moet te alle tye toe gehou word. Vra ons asb. vir swemhanddoeke.
Die gemeenskaplike sitarea is nie vir die gebruik van byeenkomste of om harde geraas te maak en die gaste rondom jou te steur nie.
Gaste het nie toegang tot die kombuis nie.
Jy sal verantwoordelik wees vir enige verliese wat te wyte is aan jou direkte hantering.
Geen diens is na 22:00 beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Ekonomiese Dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons verblyf is uitsluitlik vir ontspanningsdoeleindes bedoel. Geen partytjies sal toegelaat word nie.
Om musiek te luister is wonderlik, maar neem asb. jou bure in ag aangesien die kamers reg langs mekaar is, ons verwag dat die gastehuis elke aand stil sal wees na 22:00.
Geen besoekers of gaste van buite word op ons perseel toegelaat sonder toestemming nie.
Geen rook word binne die kamers toegelaat nie, gebruik asb. die buitetafels wat voorsien word.
Moet asb. nie op die beddens eet en drink nie, en meld vlekke dadelik aan.
As jy iets breek, stel ons asb. in kennis om die koste van vervanging te vereffen.
Neem asb. kennis van die ontbyttye.
Moenie meubels in die kamers rondskuif nie en moenie dit na buite neem nie.
Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste, alle wasgoed moet voor 10:00 in die oggend ingehandig word.
Die swembadhek moet te alle tye toe gehou word. Vra ons asb. vir swemhanddoeke.
Die gemeenskaplike sitarea is nie vir die gebruik van byeenkomste of om harde geraas te maak en die gaste rondom jou te steur nie.
Gaste het nie toegang tot die kombuis nie.
Jy sal verantwoordelik wees vir enige verliese wat te wyte is aan jou direkte hantering.
Geen diens is na 22:00 beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die beddens kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ons verblyf is uitsluitlik vir ontspanningsdoeleindes bedoel. Geen partytjies sal toegelaat word nie.
Om musiek te luister is wonderlik, maar neem asb. jou bure in ag aangesien die kamers reg langs mekaar is, ons verwag dat die gastehuis elke aand stil sal wees na 22:00.
Geen besoekers of gaste van buite word op ons perseel toegelaat sonder toestemming nie.
Geen rook word binne die kamers toegelaat nie, gebruik asb. die buitetafels wat voorsien word.
Moet asb. nie op die beddens eet en drink nie, en meld vlekke dadelik aan.
As jy iets breek, stel ons asb. in kennis om die koste van vervanging te vereffen.
Neem asb. kennis van die ontbyttye.
Moenie meubels in die kamers rondskuif nie en moenie dit na buite neem nie.
Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste, alle wasgoed moet voor 10:00 in die oggend ingehandig word.
Die swembadhek moet te alle tye toe gehou word. Vra ons asb. vir swemhanddoeke.
Die gemeenskaplike sitarea is nie vir die gebruik van byeenkomste of om harde geraas te maak en die gaste rondom jou te steur nie.
Gaste het nie toegang tot die kombuis nie.
Jy sal verantwoordelik wees vir enige verliese wat te wyte is aan jou direkte hantering.
Geen diens is na 22:00 beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Kamer 2 het 2 driekwartbeddens. Die volledige badkamer het 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Daar is ander geriewe soos 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ons verblyf is uitsluitlik vir ontspanningsdoeleindes bedoel. Geen partytjies sal toegelaat word nie.
Om musiek te luister is wonderlik, maar neem asb. jou bure in ag aangesien die kamers reg langs mekaar is, ons verwag dat die gastehuis elke aand stil sal wees na 22:00.
Geen besoekers of gaste van buite word op ons perseel toegelaat sonder toestemming nie.
Geen rook word binne die kamers toegelaat nie, gebruik asb. die buitetafels wat voorsien word.
Moet asb. nie op die beddens eet en drink nie, en meld vlekke dadelik aan.
As jy iets breek, stel ons asb. in kennis om die koste van vervanging te vereffen.
Neem asb. kennis van die ontbyttye.
Moenie meubels in die kamers rondskuif nie en moenie dit na buite neem nie.
Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste, alle wasgoed moet voor 10:00 in die oggend ingehandig word.
Die swembadhek moet te alle tye toe gehou word. Vra ons asb. vir swemhanddoeke.
Die gemeenskaplike sitarea is nie vir die gebruik van byeenkomste of om harde geraas te maak en die gaste rondom jou te steur nie.
Gaste het nie toegang tot die kombuis nie.
Jy sal verantwoordelik wees vir enige verliese wat te wyte is aan jou direkte hantering.
Geen diens is na 22:00 beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-strandfrontwoonstelle bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die sitarea het knus sitplek en 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n ketel, mikrogolf, stoof, oond, en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is WiFi en 'n waaier.
Hierdie woonstel is nie op die gastehuis se perseel nie. Die woonstel is net 2 minute se ry vanaf die gastehuis op pad na die strand.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ons verblyf is uitsluitlik vir ontspanningsdoeleindes bedoel. Geen partytjies sal toegelaat word nie.
Om musiek te luister is wonderlik, maar neem asb. jou bure in ag aangesien die kamers reg langs mekaar is, ons verwag dat die gastehuis elke aand stil sal wees na 22:00.
Geen besoekers of gaste van buite word op ons perseel toegelaat sonder toestemming nie.
Geen rook word binne die kamers toegelaat nie, gebruik asb. die buitetafels wat voorsien word.
Moet asb. nie op die beddens eet en drink nie, en meld vlekke dadelik aan.
As jy iets breek, stel ons asb. in kennis om die koste van vervanging te vereffen.
Neem asb. kennis van die ontbyttye.
Moenie meubels in die kamers rondskuif nie en moenie dit na buite neem nie.
Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste, alle wasgoed moet voor 10:00 in die oggend ingehandig word.
Die swembadhek moet te alle tye toe gehou word. Vra ons asb. vir swemhanddoeke.
Die gemeenskaplike sitarea is nie vir die gebruik van byeenkomste of om harde geraas te maak en die gaste rondom jou te steur nie.
Gaste het nie toegang tot die kombuis nie.
Jy sal verantwoordelik wees vir enige verliese wat te wyte is aan jou direkte hantering.
Geen diens is na 22:00 beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2024 tot 12 Jan 2025 en 04 Dec 2026 to 02 Jan 2027.

Wat jy moet weet
- Double Room
- B&B
- Deluxe King with Single bed
- B&B
- Deluxe King with Single bed
- B&B
- Deluxe King/Twin
- B&B
- Standard King/Twin
- Slegs verblyf
- Family Unit
- Slegs verblyf
- Brightways 13-selfsorgwoonstel
- Selfsorg