Somerstrand Akkommodasie by Admiral's Lodge | LekkeSlaap
+44

Admiral's Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Admiral's Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Talita R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R
Gesin met klein kinders

So 'n pragtige plek en wonderlike diens!

Baie professionele diens waar niks te veel moeite was nie.

Admiral's Lodge's terugvoer

Ons is baie bly om te sien julle het dit geniet.

Admiral's Lodge
Charl V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V
Besigheidsreis

Baie netjies en ruim met al die nodige fasiliteite.

Mooi ruim kamers en kuierarea in die woonstel wat ons gebruik het. Lekker braaigeriewe. Sal definitief weer 'n draai maak.

Whitney H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whitney H

Best stay with a nice breakfast.

See stars.

Leonie P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en rustig.

Dit is nou die derde keer dat ons daar tuisgaan en alles is soos die vorige keer baie skoon en netjies. Ons was vriendelik ontvang en alles mooi verduidelik.

Gert P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en diens was uitstekend!

Diens was vanaf die begin uitstekend. Ideale ligging en veilig. Fasiliteite is ruim, baie netjies en beslis waarde vir geld. Word hoogs aanbeveel.

Karina B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

In 'n lekker area geleë. Naby aan alle groot winkel sentrums.

Verblyf geniet. Verbaas gewees oor grootte van kamer en als binne-in. Vriendelike en flink diens ontvang. Baie beïndruk!

Elliott B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elliott B
Gesin met tieners

Enjoyable and a friendly hostess.

Rooms are comfortable and neat. I was pleased with the accommodation. Hostess was very friendly and hospitable. I will definitely recommend to family and friends.

Marius O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting.

CJ het als in sy vermoë gedoen om ons herdenking spesiaal te maak. Baie lekker ontbyt. CJ het selfs gehelp met die motor se pap band.

Colin H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H
Besigheidsreis

Admiral's Lodge se verblyf voel soos 'n 5 ster-hotel eerder as 'n gastehuis.

Ek het baie lekker gebly en het gevoel asof ek in 'n fancy hotel bly. Die lodge is mooi ingerig, dekor is mooi, beddens slaap lekker en die kamer waarin ek gebly het was goed toegerus. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Admiral's Lodge sal tien teen een my voorkeur verblyf plek wees in PE in die toekoms.

Douw C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Sal weer daarheen gaan en kan aanbeveel aan vriende en familie.

Frederick B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamers was ruim en netjies. Baie vriendelike ontvangs. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Admiral's Lodge's terugvoer

Hallo Frederik

Ons is baie bly om te sien julle het die plek geniet, hoop die fietsry was lekker aangesien die wind darm gaan le het.

Groete vir almal
C.J. en span

Admiral's Lodge
Leani H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani H
Saam met vriende

Netjies, rustig en goeie diens.

Baie netjiese verblyf, goeie diens en lekker ontbyt. Sal beslis weer hier bly.

Rosemary J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosemary J
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Ons het 'n baie aangename vakansie gehad by Admiral's Lodge. Die vriendelike ontvangs het jou tuis laat voel. Selfs die kinders kon hule geniet, en vriende kon lekker kuier. Baie bly om by Admiral's Lodge te kon oorslaap.

Admiral's Lodge's terugvoer

Beste Rosemary,

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons is bly om te sien julle het jul tydjie by ons geniet.

Groete,
C.J. en Carika

Admiral's Lodge
Sonja J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J
Gesin met tieners

Vriendelike diens.

Rustig en netjies met behulpsame bestuur.

Admiral's Lodge's terugvoer

Beste Christo,

Ons is bly julle het die rustigheid geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer in die toekoms.

Vriendelike Groete,
C.J. en Carika

Admiral's Lodge
Ronel S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig nie die akkommodasie gekry wat bespreek was nie! Het bespreking gedoen vir Queen bed, double sleeper couch en kombuisie.

Soos bo baie teleurgesteld omdat bespreking nie ooreenstem met dit wat ons oorspronklik bespreek het nie.

Admiral's Lodge's terugvoer

Hi Ronel
Ons vra onverskoning oor die skuif van kamer, dit was oor n tydperk toe ons weg was op vakansie en hier n locom ons uitgehelp het, as sy ons laat weet het dat daar n probleem was sou ons defnitief jou terug gesit het in die kamer wat jy oorspronklik bespreek het.

Weereens jammer daaroor.

Vriendlike Groete

Admiral's Lodge
Wilma D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma D
Gesin met klein kinders

Ons was net een aand daar en het heerlik geslaap.

Bed was baie gemaklik. Het heerlik geslaap maar hulle moet net die ligte buite die kamer afskakel of verdof want daar is 'n venster bo die kamerdeur. En suite-badkamer bietjie klein, maar stort lekker groot. Nie vyfster nie, sal sê so tussen 3 en 4 ster. Hulle moet ook net die hondebolle op die gras gereeld optel.

Admiral's Lodge's terugvoer

Hello Wilma,

Baie dankie vir jou terugvoer, dit is belangrik vir ons om te weet waar dinge nie so lekker verloop nie en wat ons kan doen om almal se tyd ekstra lekker te maak hier, ons is 'n 3-ster instansie ja, ons het jou terugvoer rakende die hond opgeneem aangesien ons iemand het wat ons area moet skoon hou, ons het die probleem opgelos en glo alles is nou in orde.

Vriendelike Groete
C.J.

Admiral's Lodge
Lidia E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lidia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, huislik.

Het heerlik gekuier. Yvonne wat waargeneem het die naweek was baie behulpsaam en het die lekkerste ontbyt bedien. Baie oulike plekkie het sommer tuis gevoel.

Admiral's Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het ons plekkie so baie geniet.

Groete C.J.

Admiral's Lodge
Leanne K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne K
Gesin met tieners

Lekker gebly, goeie waarde vir geld.

Lieflike gashere en personeel, altyd gewillig om te help. Uitstekende diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stay, value for money.

Lovely hosts and staff, always willing to help. Great service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Admiral's Lodge's terugvoer

Thank you for the kind words! We hope to see you back soon :-)

Admiral's Lodge
Martin K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het. Die diens pas by die prys. Skoon en netjies.

Skoon en netjies met genoeg ruimte.

Erica B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Plek baie netjies en die eienaars is baie oulik. Dit voel soos jou "home away from home".

Elisabeth B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon en netjies en gerieflik!

Ons het lekker hier gebly. Die eerste indruk was netheid, en ons het gehou van die skoon dekor. Die ontbyt was baie lekker! Parkering dalk bietjie beknop. Maar verder geen klagtes nie!

Admiral's Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het die tydjie by ons geniet.
Groete
C.J. & Carika

Admiral's Lodge
Celest D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest D
Gesin met klein kinders

Wens ons kon langer bly.

Die gastehuis is baie gerieflik vir 'n gesin met klein babas of kinders. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Lieflike tuin en die swembad is omhein so kleintjies kan buite rondhardloop. Sal beslis weer hier bly. Ontbyt was ook baie lekker. Dit was 'n "home away from home".

Admiral's Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi review, ons hoop om julle gou weer terug te sien!

Admiral's Lodge
Tharia U - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tharia U
Besigheidsreis

Aandag word gegee aan die klein dingetjies wat saak maak!

Skoon, netjies, gerieflik, bekostigbaar, vriendelik.

Diederick Willem Basson B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederick Willem Basson B
Enkelreisiger

Uitstaande diens en waarde vir geld.

Ek het die verblyf baie geniet. Daar is baie mooi na die gaste omgesien, en moeite is gedoen met enige ekstra versoeke.

Maartin F - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maartin F
Enkelreisiger

Trish het uit haar pad gegaan om my verblyf baie aangenaam te maak.

Dit was heerlik om daar te oornag.

Gert V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Besigheidsreis

Netjies, skoon en gerieflik.

Lekker, aangename tyd. Vriendelik ontvang. Skoon en netjiese verblyf. Ruim kamer.

Andre V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met vriende

Baie vriendelike en gasvrye blyplek.

Ons het die 7s rugby gaan kyk in PE en het in Admiral's Lodge gebly. Dit is 'n vriendelike, netjiese en skoon plek met 'n goeie ontbyt. Ek beveel die plek aan vir enige iemand wat blyplek benodig.

Nontokozo S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nontokozo S

Everything was perfect

Very good service and stay.

Koos L - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie netjies, skoon, aangenaam en 'n vriendelike verblyfomgewing.

Dankie vir 'n aangename verblyf-ervaring. Ons sal definitief weer gebruik maak daarvan.

Lisa M - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place, great hospitality.

Trish is an awesome host; kind and values her guests. the Admiral's Lodge is a beautiful place with great service and I would recommend it to all my friends and family. Thank you for a wonderful stay!

Kenneth S - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the hospitality

Really enjoyed the swimming bath, the accommodation and the food was great!

Mazanai M - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mazanai M
Besigheidsreis

The place is excellent - a peaceful stay, it feels like home.

I had wonderful stay at a very quiet and peaceful place. Very friendly owner. Admiral's Lodge is well connected to major centers by public transport, and is not too far from the beach.

Verona H - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great stay

Wonderful service and location.

Amon J - Des 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amon J
Gesin met tieners

I enjoyed staying at Admiral's Lodge.

Excellent accommodation. Breakfast was good and the people were friendly.

Nandisa T - Aug 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandisa T
Enkelreisiger

This is an excellent accomodation that I will use next time

The atmosphere and the environment is homely and pleasant. It is a home away from home.

Julie S - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie S
Gesin met klein kinders

A wonderful, great place to stay.

A very lovely place to stay.The customer service was fantastic. We stayed in the five-bedded room, and everything was so clean and tidy. We really had a wonderful stay and I would recommend Admiral's Lodge. Thanks Trish it was great.nnRegards, nJulie and family

Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Admiralty-weg 47, Somerstrand, Port Elizabeth, 6010, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYWZkNTliLTFhMmUtNDdiMi1iZjIwLWQ3MjE3Y2JjOTBiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 090  per nag (vir 2 persone) 36 5 1 5 47 Admiralty Way Summerstrand 6010 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.9961 25.66691
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za