LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Admirals Watch | LekkeSlaap
+14

Admirals Watch

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ricketts-singel 4, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 460 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Admirals Watch is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis wat pragtige uitsigte oor die hawe en die see in Simonstad bied. Dié eksklusiewe villa is ideaal geleë, naby die winkels in die waterfront, restaurante en die seiljagklub.

Admirals Watch bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die kamers is aan weerskante van die trap en het elk 'n en suite-badkamer. Die waskamer is agter die trappe. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad en 'n oop stort. Dié kamer bied ook toegang tot die stoep via stapeldeure.

Die kombuis is met 'n oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea is bo en het 'n groot etenstafel, gemaklike rusbanke langs stapedeure en ekstra rusbanke waarop gaste kan sit en TV-kyk of die hitte van die gaskaggel geniet.

Daar is 'n swembadjie, buitemeubels en sonstoele buite, asook 'n groot buitenste etenstafel met 'n sonsambreel langs die braai. Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis.

Admirals Watch is 5 tot 10 minute vanaf Boulders Beach.

Slaapplek

’n Bespreking by Admirals Watch sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Admirals Watch
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ricketts-singel 4, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Admirals Watch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 460
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 460
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ricketts-singel 4, Simonstad, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiNWRmYzQ4LTgzZWEtNDA5Ny1iOGE3LTZmMzhiNjlhNWUwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 460  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 4 Rickett's Close Simon's Town 7995 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.194426049209 18.432965129614
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!