Admiralty B&B
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admirals Walk 6, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Admiralty B&B is in Cannon Island in Marina da Gama geleë en kyk oor die rustige water van die Zandvlei-riviermonding uit. Dis slegs ’n paar minute weg vanaf die fantastiese strande aan Valsbaai se kus.
Verblyf word in 7 en suite-kamers gebied wat ’n berg- of strandmeer-uitsig het. Die kamers beskik elk oor ’n platskerm-TV, yskas, haardroër, sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens, enkel- of stapelbeddens.
Gaste kan van die gemeenskaplike sitarea gebruik maak, asook die deksitarea langs die kaggel, ’n biblioteek, onbeperkte WiFi, verhitte swembad en sonstoele. Die geisers en swembad word deur sonpanele op die dak verhit en die instansie fokus op herwinning.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Admirals Walk 6, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Admiralty B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admirals Walk 6, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap