ADO Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

ADO Guesthouse is in eMalahleni geleë wat 'n stil area in Witbank is. Dit is 119 km vanaf O.R. Tambo Lughawe en 160 km van Lanseria-lughawe af as jy na die Krugerwildtuin toe ry.

Die gastehuis bied 8 kamers wat elkeen 'n en suite-stort, wasbak en toilet het. Elke kamer is toegerus met 'n plafonwaaier, muurverwarmer, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Drie van die 8 slaapkamers is enkelkamers met driekwartbeddens. Drie van die ander kamers het dubbelbeddens en een het 1 koningingrootte-bed. Ons het ook 'n kamer met 2 enkelbeddens. Ontbyt is opsioneel beskikbaar teen R40 per persoon. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.

Ons is 1 km vanaf Reynoridge-winkelsentrum, 3,5 km vanaf Ben Fleur-winkelsentrum en 7,5 km vanaf Highveld Mall. Die Cosmos Life-hospitaal is min of meer 6 km van die gastehuis af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na ADO Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R490 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false