LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by ADO Guesthouse | LekkeSlaap
+40

ADO Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 59 resensies vir ADO Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Heinrich K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Bestuurder baie vriendelik, plek is baie nettjies en skoon. Altyd lekker om aand daar oor te slaap.

Johan V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Sal beslis aanbeveel. Vriendelike diens.

Heinrich K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich K
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs, kamer netjies en skoon. Veilige parkering en lekker stil.

Nico E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E
Enkelreisiger

Goed!

Alles goed. Badkamer bietjie klein.

Heleen K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onberispelik skoon en gasvry.

Ons het bekostigbare verblyf vir net een aand se oorslaap nodig gehad en ADO Gastehuis het 100% aan al ons verwagtings voldoen. Die kamer was silwerskoon en netjies, die linne en handdoeke spierwit (ek wil graag hulle geheim daarvoor uitvind) en veilige onderdakparkering. Ons het gevra of ons vroeër kan inboek en hulle was absoluut tegemoetkomend. Ons sal hulle beslis aanbeveel.

Loma M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loma M

Veilige, skoon, rustige blyplek.

Ons was beïndruk met die rustige omgewing. Veilige gevoel in en om die blyplek. Warm verwelkoming. Skoon en netjiese kamers. En die heerlike ontbyt was 'n groot pluspunt.

Dirk M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Enkelreisiger

Puik verblyf wat baie bekostigbaar is.

Ontvangs was uitstekend en ek is vriendelik verwelkom. Die kamers is netjies en alles werk, die skuifglasdeur maak dit baie maklik om in en uit te beweeg. Hierdie is beslis een van die beste plekke waar ek al oorgebly het en sal dit beslis aanbeveel.

Lindie P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie P
Gesin met klein kinders

Vriendelik en hulpvaardig.

Sien sterre.

Melinda E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda E
Enkelreisiger

Baie tevrede.

Dankie aan ADO Gastehuis vir vriendelike diens, skoon en netjiese kamers.

Elna R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R
Gesin met klein kinders

Vriendelikste en netjiese gastehuis.

Beste gastehuis waar ons al was, netjies skoon en waarde vir geld.

Rene D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie vriendelik ontvang en kamers baie netjies.

Baie veilig, skoon en goed geleë.

Christo V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van aankoms tot vertrek was fantasties!

Marius en Freda was baie tegemoetkomend. Ons het laat arriveer en Marius was all smiles. Die kamers is kompak maar wel doeltreffend en gemaklik. Die hele atmosfeer laat jou tuis voel.

Francis K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis K
Saam met vriende

Baie lekker gebly skoon en netjies, baie professioneel.

Sal weer daar gaan bly, baie nice.

Wimpie B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie B
Saam met vriende

Die verblyf was heel aangenaam!

Die kamer was skoon en netjies en die gasheer baie behulpsaam!

Mariska K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, gasvryheid en mense.

Baie lekker gastehuis. Marius en Freda laat mens sommer met die intrapslag voel of jy al 'n jarelange vriend is en ons het dadelik tuis en op ons gemak laat voel. Die kamers is ruim, skoon en baie goed ingerig. Die skaduwee-parkering is natuurlik vir ons 'n groot pluspunt gewees. Ontbyt was uit die boonste rakke en die eetsaal bring vir mens so bietjie nostalgie terug. Sal beslis as ons weer in die Witbank-area is daar oorslaap.

Louisa H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa H
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en skoon.

Baie mooi plek en vriendelike mense.

Dirck S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirck S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Voel soos by die huis. Goed.

Natasja A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja A
Gesin met tieners

Gemaklik en vriendelik.

Netjies, skoon, gerieflik, vriendelik, gasvry.

ADO Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit.

ADO Guesthouse
Hanlie B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B
Saam met vriende

Tegemoetkomend en baie vriendelike diens.

Die kamer was netjies en die diens was uitstekend.

Johan M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en nice.

Baie lekker en sal weer gaan.

Jaco O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco O
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Kamers was skoon en netjies gewees. Baie lekker gebly.

Gerhard C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Enkelreisiger

Baie lekker plek om te bly vir twee aande.

Die plek is baie skoon en netjies. Die gasheer en sy vrou is baie gaaf en vriendelik. Die kamer is groot, gemaklik en gerieflik. Die ontbyt is baie goeie waarde vir geld.

ADO Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit.

ADO Guesthouse
Corali B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corali B
Besigheidsreis

Alles was voldoende.

Ons is baie gelukkig met die gastehuis en maak gereeld van julle gebruik. Dankie vir julle moeite en hulp.

Theunissen F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunissen F
Gesin met tieners

Lekker, gemaklik, netjies, skoon, veilig.

Ten spyte daarvan dat dit bietjie moeilik was om te kry (GPS het hard gewerk) was dit onverwags aangenaam. Alles is skoon en netjies en voertuig word op perseel agter sekuriteitshek veilig geparkeer. Marius (gasheer) het ook waardevolle reis-inligting meegedeel.

Wendy H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy H
Enkelreisiger

Pragtig en rustig.

Van die oomblik wat ek daar aangeland het tot ek vertrek het, was die mense by ADO Gastehuis absoluut wonderlik, vreeslik vriendelik en was bereid om my vroeër in te klok en sou selfs ontbyt vroeër bedien het vir my indien nodig. Wonderlike mense en ek sal die gastehuis aanbeveel aan enigiemand wat Witbank besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome and peaceful.

From the time I arrive until I left the people from Ado Guesthouse were absolutely amazing, very friendly and they were prepared to help me earlier for booking in and would have served an earlier breakfast if required. They are amazing people and I would recommend this guest house to anyone travelling to Witbank.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Helena C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena C
Enkelreisiger

Beste in Witbank!

Ek was in Witbank vir besigheid en het by ADO Gastehuis vir 5 aande oorgebly. Van aankoms tot vertrek was dit 'n absolute wonderlike ervaring. Die eienaar en sy vrou is uitsonderlike gasvrye mense en het my baie welkom laat voel. Die gastehuis is baie veilig, ek het tot my skootrekenaar in die kamer gelos deur die dag terwyl ek uit was. Die plekkie is baie skoon en netjies met 'n skoonmaker wat elke dag die kamer skoon maak. Die handdoeke en selfs die stort matjie was elke dag vir my vervang. Ek het my eie kos saam gevat en as enige van my skottelgoed vuil was, is dit vir my gewas. Die bed was daagliks opgemaak en skoon oorgetrek. Die gastehuis is ook baie naby aan alle gewilde plekke in die Witbank area. Ek sal enige iemand aanbeveel om van die gastehuis gebruik te maak.

Annemarie B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar en sy vrou is baie gasvry. Ontbyt was wonderlik.

Die plek is baie oulik. Naby al die nodige winkels. Die atmosfeer was baie nice en die ontbyt was baie lekker.

Lizette V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hul warm gasvryheid het opgemaak vir die koue, smile. Ons het lekker gebly.

Ek sal net volgende keer nie weer in kamer 8 bly nie, dit is oorkant die eetsaal en by ontvangs. Ons wou vroeg inkruip en daar het nog na 7 mense ingeboek. Hulle het hard gepraat en dit was bietjie steurend. Die slaapkussings was vir ons baie ongemaklik (te hard) maar andersins het ons lekker gebly en sal beslis weer van ADO gastehuis gebruik maak. Die plek binne is baie mooi en netjies.

Wim G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was beste waarde vir geld en gasvryheid kan nie gekoop word nie. Baie dankie, ons het regtig tuis gevoel.

Ons is lanklaas só vriendelik ontvang en alles was netjies en skoon. Ons het dadelik tuis gevoel en het presies geweet waar die ligskakelaars is. Baie interessante prente teen die muur wat elk sy eie storie vertel en ek kan sien dit is met trots opgesit. Sal enige tyd aanbeveel en sal self weer daar tuisgaan as in die omgewing is. Baie dankie vir ontbyt wat uit die boonste rakke was. Die gasheer wil net vir jou die beste gee en jou laat tuis voel. Nogmals dankie.

Wouter S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Puik, en sal ADO vir enige iemand aanbeveel.

Louise D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met vriende

Persoonlike diens.

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel. Kamers was silwerskoon en baie netjies. Geen klagtes. Goeie waarde vir geld.

Genevieve H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve H
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Dit was regtig amazing, ADO-gastehuis word hoog aanbeveel van my kant af. Sien julle definitief weer as ons verblyf in Witbank soek.

Maritha N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha N

Baie dankie, ons was baie tuis het baie veilig gevoel en alles was puik.

Baie dankie dat julle ons so tuis laat voel het, ons was baie gemaklik. Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het baie lekker gebly - huis weg van die huis af.

Sf K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sf K
Enkelreisiger

Vriendelik en aangenaam!

Baie aangename personeel en netjies.

Henk S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Die gastehuis was verder as wat ek verwag het van waar ek wou wees, maar dis op my. Verder was die bed baie gemaklik, die stort se water was warm, en die dakwaaier het goed gewerk. Die ontbyt was heerlik, en ons was welkom ontvang.

Luzette V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzette V
Enkelreisiger

Was tevrede met alles en hulle is baie gasvry en vriendelik.

Ek moes op die nippertjie nog 'n aand oorbly en hulle het my dadelik gehelp. Alles daar was perfek en ek sal definitief weer daar gaan bly as ek ooit weer in Witbank is.

Magduld D - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magduld D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was kort maar aangenaam.

Goeie diens ontvang en plekkie baie netjies.

Guillaume O - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase in Witbank!

Laat namiddag in kwaai reënstorm arriveer. Gasheer was byderhand om per telefoon pad te beduie en toe sommer gehelp om bagasie af te laai. Puik diens voorwaar. Kamer baie netjies en alles in werkende orde. Ontbyt uitstekend!

Magda S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S

Verwelkomend.

Baie goeie waarde vir geld.

Lezanne R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld.

Die kamer was baie netjies en skoon, die ontbyt was heerlik en die eienaars is baie vriendelik. Sal beslis weer hier inboek as ek ooit weer verblyf in Witbank nodig het.

Mpho S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie vriendelike diens en baie netjiese plek.

Chris V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Besigheidsreis

Baie huislik en aangename gasheer en -vrou.

Marius was baie vriendelik en hulpvaardig. Sy vrou het gou uitgehelp toe ons verdwaal het. Baie netjies en veilig. Baie dankie. Sal volgende jaar weer by julle bespreek.

Des T - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die verblyf was wonderlik, ek het net een fout met die verblyf gehad en dit was dat dit baie warm was die aand was en daar is nie lugversorging in die kamers nie. Die waaier het nie eintlik ons afgekoel nie.

Rochelle V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Marius baie vriendelik.

Dit is maklik om te kry en die eienaars is baie vriendelik. Baie dankie.

Arthur C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur C
Enkelreisiger

Baie vriendelike diens.

Verblyf was skoon en die mense baie gasvry.

Chris W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris W
Enkelreisiger

Baie aangenaam, net moeilik om op te spoor.

Mooi plek, maar die strate in die omgewing is sonder straatname. Daar is 'n paar straatname naby die gastehuis wat deur die inwoners daar geplaas is. Die stand van paaie in die voorstad is ook in 'n uiters swak toestand.

Peter J - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J
Saam met vriende

Besonderse gasvryheid en uitstekende verblyf.

Elke keer as ek Emalahleni toe gaan, soek ek heel eerste plek by ADO Gastehuis. Die kamers is altyd perfek skoon, netjies en gemaklik. Ontbyt is lekker en sulke gasvryheid het en nog in min ander plekke tee gekom. ADO kan definitief vir aanbeveel word en ek sien uit na die volgende keer wanneer ek daar gaan bly!

Sf K - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sf K
Enkelreisiger

Lekker gebly dankie.

Sal dit aanbeveel.

Sarina D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina D

Netjies en gerieflik. Vriendelike en gasvrye mense.

Ons het ons verblyf baie geniet. Marius en Ferda is pragtige mense. Gasvry, vriendelik en dra mens op die hande. Maak seker dat hul gaste gerieflik en tevrede is. Ons beveel hul gastehuis met vrymoedigheid aan. Dankie baie vir die aangename verblyf. Mag dit met julle baie voorspoedig gaan. Ons sal beslis weer by hulle tuisgaan wanneer ons weer in daardie rigting gaan.

Andre V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is waarde vir geld.

Hulle het baie aandag gegee aan gemak en netheid.

Francois M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Lekker geslaap. Marius en sy vrou is goeie gashere.

Hennik N - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennik N
Besigheidsreis

Goeie verblyf, dankie.

Dis 'n goeie oornagplek vir my doeleindes.

Peter J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld!

Alles was netjies en skoon. Die gasheer was vriendelik en het gehelp orals waar hy kon. Die ontbyt was wonderlik en betyds. Vir die gehalte van verblyf, diens en gasvryheid was dit regtig elke sent werd! Ons sal verseker weer gebruik maak van ADO Guesthouse!

Lea E - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was baie goed.

Kamer is baie netjies en skoon. Personeel/eienaar baie vriendelik. Ontbyt heerlik.

Anja L - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld en wonderlike diens!

Oornagplekkie vir gesin met kleuter en baba. Dankie vir jul vriendelike hulp en al die ekstras wat ons kleutertjie nodig gehad het. Sal definitief weer daar oorbly!

Cisca L - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cisca L
Besigheidsreis

Vriendelik en gasvry, netjies en ontbyt heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Mari S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense is baie gasvry, kamers skoon en netjies, ontbyt heerlik.

Die gastehuiseienaars is vriendelik en baie gasvry. Die kamers is skoon en netjies en die ontbyt heerlik. Die aanwysingsbordjies na die gastehuis het beslis baie gehelp om die plek te bereik, daar is net nie 'n bordjie van die hoofpad af nie. Sal beslis aanbeveel, en sal beslis weer daar oornag.

Mark O - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark O
Enkelreisiger

All was in order.

The venue is clean, neat and secure and we would book there again.

Linda V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met vriende

Vriendelike mense wat werklik goeie diens lewer in 'n netjiese skoon gastehuis, bereid om jou te akkommodeer wanneer nodig.

Ons was rertig te kort daar om 'n werklike beeld van die omgewing te vorm, maar die gastehuis is pragtig en die diens voortreflik. Ek sal weer daar bly indien ek ooit weer in Witbank verblyf benodig.

Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellispark 6, Reynoridge, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNGM4ODllLWExNDUtNGNhYS05OWMwLTdkNzg3YjU5Y2MzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R525  per nag (vir 2 persone) 59 5 1 5 Ellispark 6 Reynoridge 1035 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.911864 29.253758
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!